Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -4 hours ago
 Daar is n veld, wat so… Oktober 2026 saam gesels neef Herman -5 hours ago
....  wel natuurlik die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -6 hours ago
Johann jy sit my nou aan die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -6 hours ago
Iphone Toep wat aflyn kan wys waar… Johann L -6 hours ago
Handig Toep wat aflyn kan wys waar… Geert -6 hours ago

Rick Louw - Sanger

Centurion
Submitted by Voortrekker on

Ek het my oorlede oom Erick se eerste plaat "The blue country" oorgesit na mp3 formaat en dit is nou aanlyn op kampforum vir vriende en familie om na te luister.

Kliek hier:    RICK LOUW - The Blue Country

Oudtshoorn

neef Herman

Fri, 10/08/2018 - 20:12

Voortrekker, daai oom se musiek moes gebly het waar dit was, amper in trane uitgebars. Waneer ek  n 1967 fliek kyk, jis, dit wil net nie meer op die lekker note val nie, al was dit Oscar materiaal vir daai tyd.

0
Centurion

Voortrekker

Sat, 11/08/2018 - 08:05

Neef, ek wens ek kon daardie jare as jong man beleef het, maar is bevrees ek was toe maar nog net 'n fantasie gewees.

Ek het nog 'n klompie van oom Erick se 7singles bygevoeg -  dit is nou almal wat ek het.  

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus