Skakel in Vanmiddag vanaf 14:00 - 15:00 saam met my Gottie Myburgh vir n lekker uur van Musiek.
Vanaf 15:00 - 17:00 is dit Polla wat jou gaan vermaak, en dan:
17:00 - 18:00 die lekker Boeremusiek wat voorbrand maak vir Noddy Se Om die Kampvuur Program vanaf 18:00 - 21:00
Gesie, jy en ou Kastrol moet…
Gesie, jy en ou Kastrol moet geniet.👍
Wat 'n lekker song.
Dankie oom Viro, voorwaar n…
Dankie oom Viro, voorwaar n lekker song!
Plesier ou Gesie, solank dit…
Plesier ou Gesie, solank dit net nie Virus raak nie.
Daar gaan hy ou Gesie![]()
Aaaaaah, dankie oom Viro...,…
Aaaaaah, dankie oom Viro..., , oh my word, partykeer party lekker om so op mense eige te wees, Lol , glad nie te bad nie.
Hmmmm, hierdie aangaan met…
Hmmmm, hierdie aangaan met spoke moet end kry, gaan oom Noddy vra om toordokter Ramaja te speel, net om julle bietjie skrik te maak, VET.
Wow, nou gooi Noddy 'n…
Wow, nou gooi Noddy 'n lekker ene (Ou plaas dorp)
Hehe Gesie, dit was ook 'n…
Hehe Gesie, dit was ook 'n kwaai lekker een daai Toor dr Ramaja, ek het dit altyd geniet![]()
Ek luister so na die song…
Ek luister so na die song van die girl wat kan terkker ry. My oupa het my leer trekker ry. Lol, daai trekker het twee ratte gehad. Die een rat was gemerk met n embossing van n skilpad en die ander van n hasie.
Sien daar is oom Noddy besig…
Sien daar is oom Noddy besig met my, wat word van die wereld.! ?
Hehe is jou beurt ou maat. …
Hehe is jou beurt ou maat.
Dankie Gesie, lekker song daai gewees.
Ek weet nie hoeveel mense weet nie, maar Glenis Lynn was / is 'n vegetarier. Hulle (Four Jacks & a Jill) het een aand in Viljoendkroon op getree, na die optrede het hulle by ons op die plaas kom braai. (O tog ek was so verlief op haar). Toe ons die vleis opsit, kom sy met piesangs, en sit dit so met skill en al op die kole, ek moes toe daarvan eet, en dit was nogal baie lekker.👍 nou weet ek nie, was die piesangs regtig lekker, of was dit die verliefgeid![]()
Lekke Noddy
Puik kitaar musiek laat my dink aan Ricardo Borman laat loop NODDY
Young Love..?..Moet tog…
Young Love..?..
Moet tog eendag hier vertel van Annie (Brand), jip, brand was haar regte van, as ek seker is my wyfie lees nie hier nie., vertel ek dalk eendag. My first love,
Ons eerste aand in my Passat by die drive inn, daar in Kimberley. Maar helaas het ek die mooiste, beste vrou in die wereld ontmoet waarvoor ek die liefste is.
Daai aunti Sarie Marais was…
Daai aunti Sarie Marais was ons Volks spele se oor en oor tema.
Oom Sleep ek is mal oor daai…
Oom Sleep ek is mal oor daai man on the moon song, dankie!
Lekker een Shaun, was 'n…
Lekker een Shaun, was 'n groot hit, daai "Man on the moon"
Ons het heewat groot bands…
Ons het heewat groot bands gehad, net jammer meeste het nooit lank gehou nie, soos Rabbit. Hulle het baie te vroeg gevou.





Dankie Gottie. Ons is…
Dankie Gottie. Ons is ingeskakel