'n Nuwe kampplek in Bela Bela omgewing. Die kampplek is baie netjies en baie goed ingerug. Lees my artikel hierbo om te sien hoe lyk dit by Galago tydens ons Oktober 2018 kamp.
Ons sal beslis weer hie gaan kamp en sien uit daarna om die nuwe gemeenskaplike ablusie staanplekke te gaan uittoets.
Baie vriendelike en persoonlik aandag van bestuur en eienaar. Hierdie is die ideale kampplek vir 'n rustige boveld kamp.
Defnitief een van ons gunsteling Bosveld kampplekke naby aan Pretroia.
Galago Private Bush Lodge