Ons het gehoor 'n voëltjie het gefluit oor 'n "Nuwe" kampeerplek in Bela-Bela omgewing by Galago Private Bush Lodge. Tans is daar 4 staanplekke met privaat ablusies en dan ook 6 nuwe staanplekke met gemeeskaplike ablusies wat aangebring word om teen Desember reg te wees.
Wat dink julle? Sal ons hierdie plekkie gaan besoek om te kyk hoe dit lyk en kamp?
Dankie vir die inligting,…
Dankie vir die inligting, sal 'n padwa die oord kan inkom?
Indien wel, sit dit op die wens lysie👍
sal 'n padwa die oord kan…
sal 'n padwa die oord kan inkom?
Ons gaan die 4de tot 7de Oktober kamp by Galago en sal dan vir julle volledige terugvoer kan geen met baie prentjies ![]()
Ons beurt kom ook, noudat…
Ons beurt kom ook, noudat ek heir so alleen sit en dink aan al die mense wat lekker kamp en braai in Suid Afrika hierdie lang naweek.
Oor 2 weke is dit ons beurt om weer 'n bietjie in die bosse te gaan slaap ![]()





Bly om te verneem
Bly om te sien nuwe kampe pop op goed vir ons almal moet bietjie loer