Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

59405 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Beslis... WilSur - Letaba 2019 Len Loader -56 minutes ago
Groot voël Lag 'n slag Willem Brits -1 hour ago
Len ... WilSur - Letaba 2019 Willem Brits -2 hours ago
Wat is.... Ombou van jou bakkie van… Len Loader -3 hours ago
Willem...... WilSur - Letaba 2019 Len Loader -3 hours ago
Sal ek nou n testikel… Ombou van jou bakkie van… neef Herman -5 hours ago
Ek moet... WilSur se 2011 Exclusive Krag… Len Loader -6 hours ago

Landrover

Centurion
Submitted by Voortrekker on Thu, 11/10/2018 - 17:42
Forums

Ek dink Landrover kom al so 'n lang pad en maak so baie mense gelukkig, hulle verdien 'n ere plekkke hier op onse forum?   

 

funny landy

Landover

Landover

landy funny

funny landy

funny landy

funny landy

funny landy

fucked over

funny landy

landy fuse replacement

 

Oudtshoorn

neef Herman

Thu, 11/10/2018 - 18:51

Na die 2de vryheidsoorlog stap die Engelse soldate op hul skepe in die Kaap.  Draai een om en se vir die boere wat daar rondstaan, " julle dink julle probleme is op n einde, wag maar, ons stuur vir julle Landrovers". 

 

Ek het in 2002 vir my n splinternuwe Land Rover Defender aangeskaf, die shortwheel base.

Ek en ma het hom gery vir 33 000 kilos en van daai 33 000 kilos was 15 000 kilos agter op n Flatbed.

Oudtshoorn

neef Herman

Fri, 12/10/2018 - 08:47

Eienaardig dat sommiges met onbetroubare voertuie opeindig, en ander nie.

My landrover geskiedenis is, 6 Defenders van 1976 model af, 2 Range Rovers 2 Discoverys laaste was n 2007 Disco 3. Nie een keer gaan staan langs die pad nie, maar die Disco 3 het in limp mode gegaan en toe raak ek van die ontslae en kry die L Cruiser. Sien, die het nie n limp mode nie.

Waar my wa staan

Arie

Fri, 12/10/2018 - 09:05

Neef, daai betroubaarheid, kyk die ding werk so, party weet hoe om te bestuur, ander nie, dan laai hule dit op 'n flatbed?

Moet erken ek is nie mal oor die moderne goed met limp modes, self parkeer en al daai fancy goed nie.

As jy erens off grid 'n probleem optel - dan HET jy 'n probleem, nee wat gee my die meer outydse goed wat jy met draad en windpomp pliers kan regmaak.

Voorie, daai Landy van jou is 'n pragstuk veral die "mascot"!

Magaliesburg

GerhardtN

Wed, 20/02/2019 - 09:39

Julle dink n Landrover het sy uitdagings, moet nooit dat mense met n Sang Yong (Rexton en Korando) saam met jou toer nie. Net moeilikheid. Tussen hulle en die Landrovers is ons al goed besig gehou.

Oudtshoorn

neef Herman

Wed, 20/02/2019 - 15:50

Gerhard jy is dan seker n Toyota mansmiley Ek het een van albei, en glo dat elkeen sterk punte het. Persoonlik sal ek gelukkig voel met n Unimog, maar ai, ons het hulle baie gebreek in die weermag.

Magaliesburg

GerhardtN

Thu, 21/02/2019 - 08:47

Gerhard jy is dan seker n Toyota mansmiley Ek het een van albei, en glo dat elkeen sterk punte het. Persoonlik sal ek gelukkig voel met n Unimog, maar ai, ons het hulle baie gebreek in die weermag.

Nee ek is die TROTSE eienaar van n Isuzu. smiley Maar ek het geen probleem met ander vervaardigers nie omrede ek glo dat daar nie rerig meer swak voertuie gebou word nie.

Daar is sekerlik van hulle op die pad wat geen probleme het nie. Die wat glo in die Landrovers gaan jy ook nie maklik oortuig om iets anders te ry nie. 

Daar was in 2017 n Landrover Discovery HSE td6 saam. In die sentraal kalahari het sy elektronics begin moeilikheid gee. Einde van die verhaal is ons het hom daar gelos na n gesukkel van 50km in 6 ure. Derduisende rande later is hy terug in SA. Fout?, n draad wat short op die centre consol. 

2015, Defender voor diff pak op, 2018, oorvehit.

Korando, diff gebreek, turbo probleme, hubs wat loskom en gearbox. 

Op n toer kan dit jou besig hou.