Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

59457 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Die SA wet van 100kg is… Bal gewig Willem Brits -1 hour ago
In my dae.... Bal gewig Len Loader -1 hour ago
Flip en Tilla, hulle die… Tugela Mouth Resort Willem Brits -1 hour ago
Laai kapasiteit Bal gewig wessels -1 hour ago
Ek het ‘n baie swak Fisika… Bal gewig Wildehont -2 hours ago
Balgewig en vering Bal gewig wessels -2 hours ago
Johan jy slaan die spyker op… Tugela Mouth Resort janwillem -2 hours ago

Echo 6 Boswa Awning

Pretoria
Submitted by dawie.prinsloo on Tue, 19/02/2019 - 10:08
Ons kamp vir 21 dae oor Desember by die see, en dit is voorwaar 'n lekker ervaring. Die Echo 6 se awning raak egter n probleem as die wind waai. Enige raad om 'n tipe raam te instaleer wat die awning stewiger kan maak. Die idee is om a storm-net oor te kan trek om die wind en weer beter te kan hanteer. Groete...
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 19/02/2019 - 10:23

.................ek is nou nie 'n boswa-eienaar nie, maar het gereëld saam met vriende met 'n Echo 3 en Echo 4 gekamp, maar ek ken nie die Echo 6 nie.  Plaas asseblief vir ons 'n foto van die tentopset.

Is dit die dak-gedeelte of die sykante wat lol ?

Wat ek nie van die Echo se tent-veranda hou nie, dit het nie 'n lekker val nie en omdat dit feitlik horisontaal opslaan, vang dit reënwater op wat nie afloop nie.