Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

Allerlei Kamptoerusting

Description
Vra uit en vertel oor enige tipe kamptoerusting.

Porta-Potti of soortgelyke chemiese toilette

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on Sat, 21/07/2018 - 18:23

Ek probeer verstaan hoekom is sommige kampeerders geweldig gekant teen die aanskaf en/of gebruik van 'n chemiese toilet soos byvoorbeeld 'n Porta-Potti.  Vandat ek afgetree is en meestal buite-seisoen kamp, het ek agtergekom dat talle senior burgers van onhigiëniese bottels of em

Kampstoel uitdaging - Ratel Taai

Centurion
Submitted by Voortrekker on Fri, 13/07/2018 - 12:23

Ek het darem al lekker gelag en was self ook al voor gelag met die ingee van 'n kampstoel onder my.   Ons almal het seker al deur die ondervinding van daardie 1ste goedkoper opvoubare kampstoel gegaan, en daarna besluit dit is dalk 'n goeie idee om 'n bietjie meer geld te belê en sodoende ook jou