Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

57143 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Karoo heel balm is net die… Stof tot nadenke neef Herman -26 minutes ago
Beslis moeite werd en is nie… WilSur se 2011 Exclusive Krag… Noel -32 minutes ago
Ek het nie veel hoop nie,… Kampforum SuperBru Mona -34 minutes ago
Ingrams Kamfer Room Stof tot nadenke Johan K -36 minutes ago
As ek n week lank plakkies… Stof tot nadenke Noel -36 minutes ago
Goeie middag maters. Ek is… Julie 2019 - Koffiekroeg Noel -55 minutes ago
Danie, is saam met jou bly… Julie 2019 - Koffiekroeg Dusty -56 minutes ago
Ek moet bieg die nuwe… Kampforum SuperBru Groot G -1 hour ago

Battery lewe

Brits
Submitted by wessels on Sun, 14/04/2019 - 08:21
Forums

Môre vriende

Julle manne wat rerig sonder elektrisiteit kamp, moet my asb raadgee.

 

Hoe hanteer mens jou diep siklus batterye om hulle lewe te verleng. Ek moes nou 2 batterye , die 105Amp.hr vervang na 3 jaar.

Moet batterye heeltyd gelaai word, van 220v of sonpaneel. Dit is nou as mens vir lang tye nie kamp en dit nie in gebruik het nie.

1]Moet hulle tydens onbruik soms leeg getrek word en dan weer gelaai word

2]Moet mens hulle konstant laat werk deur koelkaste te dryf, terwyl dit konstant gevoed word deur 220v of sonpaneel.

Laat hoor asb, die batterye het my tesame R5200 gekos.

Groete

Wessel

Oudtshoorn

neef Herman

Sun, 14/04/2019 - 09:52

Wessel, ek weet nie veel van die tegniese kant nie, maar uit eie ondervinding kan ek vertel dat batterye heeltyd vol moet wees. Dink aan jou kar, sodra dit aangesit is, laai die battery, en word deurentheid gemonitor om vol te bly. Dws, word nooit leeg gemaak en dan eers gelaai nie. Ek het batterye wat ouer as 10 jaar is en nog goed werk, die wat nie gereeld gebruik word nie, is gekoppel aan inteligente laaier, voltyds.

So, jou laai tempo moet meer wees as ontlaai sodat die battery nie onder 80% van vol ontlaai word nie, dan kom daar skade. Glo daar is manne wat meer kan vertel.

Boesmans- riviermond

Sarel Marais

Sun, 14/04/2019 - 15:38

My battery is nou amper 5 jaar oud en werk nog 100%. Die persoon by Battery Centre in Bellville waar ek dit gekoop het, het aanbeveel dat dit altyd volgelaai moet wees. 

As jy kan, hou die battery/e gekoppel aan 'n intelligente laaier. Alternatiewelik, koppel hulle dan minstens elke twee weke oornag aan die laaier. Ek het ook 'n battery wat op die manier nou al 7 jaar hou.

Die slim mense sê ook dat 'n battery nie op 'n sementvloer moet staan nie - vir watter rede weet ek nie.  Om hulle dus weg te hou van die vloer, staan my batterye op 'n plank.

Môre vriende

Dankie vir julle kommentare, dit bevestig wat die manne by Echo gesê het.

Ek beplan om 'n 12v buitelig aan te skaf, en dit die hele tyd te laat brand. Terselftertyd gaan ek dan my sonpaneel konstant opkoppel. Sodoende ontlaai die lig die battery, terwyl die paneel gedurende daglig die battery laai.

Die Kavango se elektriese stelsel is slim genoeg om oorlaai te voorkom. Ek dink dis veiliger om 'n buitelig te gebruik vir die ontlaai proses, as die koel/yskas. 

Groete

Wessel

Worcester

Wildehont

Mon, 15/04/2019 - 08:28

Verskillende soorte batterye se karaktereienskappe is hier onder opgesom. Geen battery moet heeltemal ontlaai word nie.

Cranking Batteries:

  • Can supply large current
  • Can accept large charge current (i.e. can be charged quickly)
  • Do not like to be discharged deeply (life is shortened)
  • Mostly automotive batteries.

 

Deep Cycle Batteries:

  • More suited to deep discharging (more cycles)
  • Can not supply very high current (not suited to winching),made for low current draw over a long period
  • Can not be charged as quickly.
  • Typically should not be discharged more than about 50%, i.e. don’t go below 50% state of charge

 

High Cycle Batteries:

  • Used for standby (ups)
  • Somewhere in between Cranking and Deep Cycle Batteries
  • Can supply more current than Deep Cycle
  • Can be recharged more quickly than Deep Cycle
  • Typically should not be discharged more than about 25%, i.e. don’t go below 75% state of charge.
  • Withstand deep discharging (up to 50% capacity) better than Cranking batteries
  • Good option to run some auxiliary equipment to relieve the load on the deep cycle battery.