Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Rusteloos... Kruger 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Gesels, gesels ons Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Stem Oktober 2026 saam gesels Johann L -3 hours ago
Wat 'n 'show'! Kruger 2026 Rona du Plessis -4 hours ago
Maar net 'n kans gevat Wessel Kruger 2026 Rona du Plessis -4 hours ago
.....en nog! Kruger 2026 Geert -4 hours ago

Welkom

Hartenbos
Submitted by Bouts on
Forums

Welkom aan al die nuwe lede

welkom

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 30/04/2020 - 17:20

Baie welkom Ferdi (WegSleep forum lid) hoop jy gaan lekker saam gesels.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 01/05/2020 - 10:07

Ek sien darem twee nuwe name wat aangeteken is "kleinsnor" van Brits en "phillipcil" van Balfour.

Hoop julle gaan ook iets sê op dié 1 Mei vakansie dag, asb.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 07/05/2020 - 10:55

Ek sien nou ons het weer 'n nuwe lid KaapseKoekie op Kampforum.

Hoop net die lede wil saam gesels en nie net kom kyk wat ons gereelde lede gesels nie.

Ons kort NUWE geselskap dringend ASB.

0
Secunda

Sleep nou

Thu, 21/05/2020 - 07:42

Nog n Secunda maat welkom val in en gesels lekke saam en vertel bietjie waar jy al met daai Bush lapa gekuier het

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 13/07/2020 - 11:33

Baie Welkom aan al ons nuwe lede.  Dit is jammer ons kan nie saam gaan kamp nie maar glo dat ons dit weer sal kan doen in 2021.  So intussen vertel ons van julle kamper en deel ook foto's daarvan met ons.  Wys ons ook wat het julle al verander aan julle kamp goed.

1 - 10 van 1158

Sennin
Tielman
Bertus du Plessis
Okkie
jobro
Sebastiaan
blazerb2
kobus.nelson.n…
van niekerk
Marise

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus