Ek kan so bietjie kitaarspeel en glad nie sing nie maar ek het ‘n liedjie oor my gunsteling plek op aarde geskryf toe ek daar gewoon het jare gelede.
Man maar dis lekker hier …
Man maar dis lekker hier ..... miggie in my bier
Nice
Ek het dit nou baie geniet ![]()
Maggies, ek het nou so lus…
Maggies, ek het nou so lus vir 'n kamp, gaan sommer volgende Sondag vir 'n midweek Buffelspoort toe. Sal net 'n net oor die bier gooi😃
Nice 👍Stuur dit vir Nodfy…
Nice 👍
Stuur dit vir Noddy om Saterdag te speel !
En wat....
En wat sal ek nou sê ?
Net dit : Jy speel mooi kitaar !
Laat loop Wildehont
Kyk nou verlang ek na Phalaborwa , Hoedspruit jy maag maar n lied maak
Ek deel jou sentimente oor…
Ek deel jou sentimente oor die Laeveld (waar ek tans bevoorreg is om nou te wees hier by Eiland Spa).
Maggies, ek het nou so lus vir 'n kamp, gaan sommer volgende Sondag vir 'n midweek Buffelspoort toe. Sal net 'n net oor die bier gooi😃
Gaan jy rêrig Buffelspoort toe Johan? Ek is 29 & 30 Julie daar (in 'n rondawel). Ek moet een van my verskaffers in Midrand gaan sien en terselfdertyd ook 'n kliënt in Rosslyn besoek. Dan weer terug vir die laaste maand-en-'n-half by Eiland.
Dan weer terug vir die…
Dan weer terug vir die laaste maand-en-'n-half by Eiland.
Ai dis darem swaar swaer ![]()
Chris, ek dink ernstig…
Chris, ek dink ernstig daaraan om 28 Julie tot 2 Aug te gaan, net 'n paar klein dingetjies probeer klaar kry, indien moontlik, dan gaan ek volgende Vrydag kyk hoe dit staan.
Wildehont, ons hunker na fotos?
Chris Buffelspoort
Môre Chris en Johann
Ek kamp van 25 tot 28 Julie in Pilansberg, en moet my kos verdien die volgende week.
Julle ouens moet maar die warm water en speelgoed geniet in Buffelspoort, ek sal maar gaan diere soek in die wildtuin.
Veilig rondrits
Wessel
Wanneer hoor ons die…
Wanneer hoor ons die ongesensorde een
Wanneer ons mekaar raak kampeer en iemand het ‘n kitaar byderhand. Vandat ek pa geword het is daar nie meer plek om myne saam te vat nie...
Ons sal dan maar 'n plan…
Ons sal dan maar 'n plan moet maak , ek soek juis iemand wat vir my kan leer kitaar speel. ![]()
Ons sal dan maar 'n plan…
Ons sal dan maar 'n plan moet maak , ek soek juis iemand wat vir my kan leer kitaar speel.
👍🏻
Wildehont, nou wat beteken…
Wildehont, nou wat beteken die
👍🏻
Dalk 'n geslote / of oop boek?





PS. Dis die gesensorde…
PS. Dis die gesensorde weergawe...