6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hennie Botha Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 minute ago
Privaat boodskap Forum Herstel en terugvoering Geert -1 hour ago
Plaveisel Olifants River Lodge Geert -3 hours ago
vars terugvoer?? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -8 hours ago
7 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -9 hours ago
Dis erg! Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -9 hours ago

My liedjie oor die laeveld

Worcester
Submitted by Wildehont on

Ek kan so bietjie kitaarspeel en glad nie sing nie maar ek het ‘n liedjie oor my gunsteling plek op aarde geskryf toe ek daar gewoon het jare gelede. 

video
Centurion

Voortrekker

Tue, 30/07/2019 - 09:20

Haha  Johann! laugh  Laat my dink aan my Pa se storie (jammer om die draad te kaap)   My pa is vandag 77 jr oud - inelkgeval, gister nadat hulle terugkom van die platteland ontdek my pa 'n bosluis onder sy arm en kan die ding toe nie afkry nie!  Sit toe 'n lappie met olie op die insek en knyp toe sodat hy versmoor en gaan toe dokter toe vir hulp en moontlike inspuiting teen bosluiskoors.  Dr sê dit is 'n lastige groot bosluis en stuur my pa na dermatoloog om te help om die ding te verwyder.  Daar gekom sê die dermatoloog NEE, dit is nie 'n bosluis nie, dit is 'n moesie! En Verwyder dit toe vir my Pa laughlaugh    Ook maar goed my Pa het nie die bosluis afgekry nie! 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus