Goeie môre mede forumiete.
Lente het aangebreek. Mag elkeen 'n heerlike lente geniet.
Dit lyk amper of die Augustus winde vergeet het om te waai en nou dit op een dag probeer inhaal.
Lekker rusdag vir elkeen.

Dinsdag jou lekke ding
More almal julle moet n gatskop dag he laat loop met die koffie Harry sterkte daar met die griep ding so bly die meisiekind is gevind
Goeie môre almal. Oom Harry…
Goeie môre almal. Oom Harry, het jy van jou skapie pilletjies vergeet?
Geluk Antonus
Môre sê Kampforum
Stetkte met die snotneus Harry.
Baie geluk Voorie.
Geniet jou dag voluit in vrede.
Dankie Ja dit het my 3…
Dankie
Ja dit het my 3 jaar geneem om die dinge in lyn te kry....
Goeie môre almal, Voel doe…
Goeie môre almal,
Voel doe oggende word nou warmer. Tee is ook lekker.
Lekker dag vir elkeen
More More
Groot G ek kan ook net soveel skapies tel. Jy weet mos alles in n trop ruk hand uit.
Dit is klein saterdag en tuin dienste dag by my
Dink ek moet maar in die bed bly, maar daar is papierwerk wat gedoen moet word. Klient het my kort betaal en nou wil ek dit uitsorteer.
Geniet julle dag en wees veilig
Môre, ek hoop dit gaan goed…
Môre, ek hoop dit gaan goed met almal. Geniet julle dag.
More forum
More almal lekke dag vir jou laat loop met die koffie by my loop hy soos stroop vrede
Willem .....
... pasop vir jou sterkte-wense vir Harry. Sommige mense neem eksepsie met daai een woord wat jy gebruik.
Goeie môre almal. Sit nou…
Goeie môre almal.
Sit nou rustig in die sitkamer en koffie drink. Moet vanoggend weer vir Alta na die dermoloog (spelling) toe vat vir opvolg. Hy het 3 maande gelede kanker op haar gesig verwyder. Ek glo dat alles nou skoon sal wees.
Lekker dag vir elkeen.
More Almal
Amper weer naweek vir pret en lag.
Julle moet julle dag geniet en wees veilig.
More almal sterkte Stoffel
Stoffel sterkte daar more almal wie drink saam koffie of tee julle moet n gatskop dag he vrede
Môre môre! 'n Lieflike dag…
Môre môre! 'n Lieflike dag hier in Centurion - ek wens net ons kan 'n bietjie reën kry om al die stowwerigheid af te was.
Geniet julle dag en alles wat julle aanpak ![]()
![]()





Môre môre! Julle moet…
Môre môre! Julle moet almal 'n lekker dag hé!
Ek het goeie nuus gekry en vanoggend bevestiging ontvang dat my eerste projekte in Madagaskar goedkekeur en Oktober sal begin