Goeie môre mede forumiete.
Lente het aangebreek. Mag elkeen 'n heerlike lente geniet.
Dit lyk amper of die Augustus winde vergeet het om te waai en nou dit op een dag probeer inhaal.
Lekker rusdag vir elkeen.

Goeie môre almal. Sit nou…
Goeie môre almal.
Sit nou en tee drink en die koffie is aan die gang.
Lekker woendag Geniet dit tenvolle.
Môre, môre almal. Dis…
Môre, môre almal. Dis alweer Woensdag. September staan ook alweer amper halfpad en oor 3 maande is dit Kersfees. Die weke, maande en jare gaan darem vinnig verby.
Nou wat julle ookal gaan doen vandag, geniet dit, bly veilig en wees gelukkig.
Goeiemôre almal! Ek kan…
Goeiemôre almal! Ek kan nie glo dit is al amper Oktober nie!
Ek moet vandag 'n paar teëls herstel so tussen die werk, oproepe en eposse. Geniet julle dag!
Hallo Antie ![]()
Woensdag jou
More almal woensdag jou lekke ding glo julle al die koffie geskink laat loop met hom hier loop hy soos stroop vrede
Môre sê almal, julle moet…
Môre sê almal, julle moet jul dag geniet.👍
Pilansberg kamp
Môre vriende
Dit is met 'n swaar hart dat ek julle moet inlig;
ek is alweer oppad om 4 dae in Pilansberg te gaan deurbring.
Ek het al gisteraand begin om die prioriteit goedjies te pak,kamera, vêrkykers, genoegsame vloeistof en braai behore.
Hou duimvas dat die diere 'n verwelkomings-parade sal reël vir my aankoms.
Groete tot volgende week.
More Wessel, ek wil sterk…
More Wessel, ek wil sterk aan beveel dat jy gegruik maak van "Jors", Willem Brits weet hoe om kontak te maak, dan kan hy met oom kaspaas reel vir 'n verwelkoming. 😂
Geniet die weg breek👍
Goeie naand almal. …
Goeie naand almal.
Interessante aand gehad. Kleindogter het gimnastrade by Swartkop hoërskool se rugbyveld gehad. Was nogal oulik gewees.
Goeie môre. Koffie is besig…
Goeie môre.
Koffie is besig om te prut en tee is gemaak. Die week is amper alweer op sy rug en dit word nou vinnig warm.
Mag elkeen 'n wonderlike dag geniet
Goeie môre Stoffel en ander…
Goeie môre Stoffel en ander wat nog gaan kom groet, geniet die dag voor nog 'n naweek.
Koffie loop
More forum die koffie loop soos stroop lekke dag vir almal vrede
Môre almal. Ai oom Wessel,…
Môre almal.
Ai oom Wessel, sterkte daar vir die 4 dae wat voorlê. Dit kan nie maklik wees nie maar dankie dat jy bereid is om dit te doen. Sterk staan!!![]()
Goeiemôre maaters! Geniet…
Goeiemôre maaters! ![]()
Geniet julle dag en baie sterkte oom Wessel ![]()
Hi, welkom terug "baard bek"…
Hi, welkom terug "baard bek", of was dit "steek baard"?😂
Dit is steekbaard, bek klink…
Dit is steekbaard, bek klink platvloers en onbeskof.
Ek is nog altyd hier kry net niks wat my ipgewonde maak en op wil komentaar lewer nie.





Freda, jong nee, daai…
Freda, jong nee, daai koppie bly net waar hy is😂