TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonsaamtrekkelekker reseptemeningspeilingsarrowarrow

73391 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Jors se Kampstories op fb ... Jors se Kampstories op fb ... Willem Brits -1 hour ago
Jors se Kampstories op fb ... Jors se Kampstories op fb ... Willem Brits -1 hour ago
Toer Om SA - Dag 19 Hollies en Glynis Hollenbach Willem Brits -1 hour ago
Toer Om SA - Dag 18 Hollies en Glynis Hollenbach Willem Brits -1 hour ago
Rebels Pizza hier by ons gee… As die voggies min raak - so… Voortrekker -1 hour ago
Dagsê Kampforum Junie 2020 Koffie Kroeg Willem Brits -1 hour ago
Goeiste Oom Neef, dit is… As die voggies min raak - so… Wildehont -5 hours ago

c

Sonder om te sleep

Centurion
Submitted by Voortrekker on Tue, 21/01/2020 - 16:05

So ek en my vroulief het vandag na 'n paar kampeerwinkels gegaan en so 'n bietjie met die oë gaan inkopies doen.    Ons dink daaraan om vir ons 'n 2de en eenvoudiger kampeer kombinasie aan te skaf.  Ek speel al geruime tyd met die idee, en ek weet baie mense poog altyd om op te gradeer, maar my plan is om af te skaal en weer soos in die ou dae eenvoudiger te kamp sonder om enigiets saam te sleep.

Ons het bietjie gesels oor die basiese behoeftes vit korter kampe van byvoorbeeld 1 tot 3 nagte met eenvoudige tent / gazebo opsies.  Dit lyk vir my dat ons lekker gemaklik sal kan kamp met 'n 3m X 3m Canvas tent en 'n soortgelyke canvas gazebo met 'n kantseil as kombuis area.   Dalk 'n 2de 3m X3m in die toekoms wanneer die laaities groter is en hulle eie tent kan beman?

Ek moet sê dit is nogal 'n uitdaging om af te skaal en na 'n kleiner / eenvoudiger opsie te kyk , want 'n mens kan so maklik begin dink aan dit en dat en dit en dat wat moet bykom, en iewers moet daar seker 'n lyn getrek word oor die basiese wat werklik nodig is vir 'n 1 tot 3 nag kamp?

Vroulief was nie in die verleede baie gelukkig met hierdie idee van my nie, maar nadat ek vir haar die opsies gewys het lyk dit vir my asof sy nou nogal opgewonde is oor die idee om weer te kamp soos ons in die dae gedoen het voor ons kinders gehad het smiley

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Tue, 21/01/2020 - 16:26

Anton, by Makro en baie ander winkels kry jy uitstekende tente van ripstop seil. Jy kan selfs byvoeg / aanpas soos jy nodig ag. 

My sê ding is "minder is meer",  wens net ek kan die besturende direkteur oortuig😂

Centurion

Voortrekker

Tue, 21/01/2020 - 16:32

Dankie Johan.    Ons het gaan kyk en hou baie van die Tentco opsies.   Was nogal beindruk met die diens en pryse wat ons by Camp&Climb raakgeloop het.  

Several actually....

Seriously, I got this one, 2 rooms neat & clean with a door at the back for a scullary area... It's a Sunseeker chalet easy peasy to put up & fold down at R1800 a stealwerfrwefwfw

Ek het vir die tweeling n tent gekoop by Makro so 2 jaar terug. Dis n "instant opslaan boog tipe tent wat lekker groot is (hulle het tot n staan opslaan klerekas in die tent wat langer is as ek met 2 lekker strechers) en belaglik maklik opslaan, soos in 5 minute staan alles met sterk pype wat n ingeboude raam vorm.

Hy het die storm in Mbizi met gemak deurstaan terwyl ander tente verwoes was. Hy het n mase reenstorm in Weesgerus vroer die jaar met gemak afgelag.

Hy was goedkoop en hy is sterk.

As jy twee van die tipe tente koop, een vir julle en een vir die seuns slaan jy hulle op deur na deur met n groot Gazebo in die middel vir julle kuierarea.

Die grondseil kom onder die gazebo wat onder albei tente ingaan en julle is gewax.

Centurion

Voortrekker

Wed, 22/01/2020 - 08:57

"instant opslaan boog tipe tent wat lekker groot is

 Frik ek ken daardie tipe, as dit is soos die Coleman Instant 6 of 8 - my vriend het een en dit is baie oulik.  Hy probeer my ompraat om eerder so iets te kry want sy vrou sukkel vreeslik om hulle Tentco se knippies oor die pale te kry en dan vloek sy hom...   Ek verneem wel dat die nuwe Tentco's nou 'n beter knippie implimenteer om die proses baie makliker en viniger te maak (15 min) soos gesien op die een wat ons gister gewys is.     My kop sê vir my dat 'n canvas dome seker iets sal wees wat ek meer as 'n 100 keer sal kan opslaan en dan sal hy nog goed lyk en werk? 

My kop staan natuurlik na een van die 3m X 3m canvas domes toe angel    Het meeste van die make gaan bekyk, Bushtec, Campmaster, Campmor en Tentco - maar dit lyk maar of die Tentco outjies die beste opsie van hulle sal wees.

Kan nou 'n goeie deal kry op 'n Wanderer Senior 3m X 3m  en 2.2m hoog vir R3200!!   Dink dalk moet ek hom probeer en gaan opslaan by Montagu Guano Caves vir die 1 nag?     Ek sal maar op die ander ouens se stoele sit en hulle stowe gebruik om vir my koffie te maak cool

 

Because it’s Voories, BUT ONLY BECAUSE IT’S VOORIES I’m happy to part with one of my treasures....

Not heavy at all, it is cotton canvas with sewn in ground-sheet and that tent my friend will outperform pretty much any modern nylon tent of today.

Weight and strength is a trade off to lightweight and a tent that will potentially fail. I could offer  Voories my Military specification 3x3 dome tent.... THAT’S heavy.....

Back to the Sunseeker...

The “highwall” shape is the most space efficient shape per square meter of canvass. Unlike a dome tent or instant-pitch” which only has standing room near the centre.

It is an exo skeletal tent, (IE the tent is supported from the poles. Proportionally, the poles are substantially stronger to the square area of the canvass it has to support and therefore has a much larger margin of safety for high wind conditions....

The poles are mechanically interlocked, not just pushed in together,  The mechanical lock adds to the strength of the pole structure.

Those instant-pitch tents are junk. Wait until the wind is force 58, and one of those knuckles break..... And they will.... Then after your missus has bailed you over the head with that Falkirk cast-iron pot, just you try & get spares.....

Pull the other one...

Whatever you buy have a close look at the poles.... Remember, don’t think of the good weather conditions, think of “caravans being thrown over” like happened the day I left Bloemhof on my way to Orania

It is a double roof construction. IE there are 2 layers of waterproof material above your head. Unlike a modern tent, which often has netting vents for condensation through the material of the tent and just relies on the integrity of the fly-sheet to keep water out.

The double roof is 150 mm COMPLETELY SEPERATED from the tent itself. Unlike a “dome- tent” where the fly-sheet rests on the inner tent. This makes for a much cooler tent in summer and correspondingly a warmer tent in winter.

The tent material is lightweight cotton material and will withstand hail.... Not so of so called rip-stop

There are many tents that claim to be ripstop, look to be ripstop but in fact are just made (woven) to look like ripstop. Genuine ripstop is very expensive so the cost of a tent with genuine ripstop is much more.

Furthermore, the flysheet, together with the frame can be deployed as just a gazebo.

This is a bloody good, well designed tent, in good condition....

No way in hell I’m going to offer one of you chaps, a piece of junk..... If I sell something, and there is something to know, I’m honest enough to speak....

Centurion

Voortrekker

Wed, 22/01/2020 - 09:07

Warren mail me some pics please (if you have)    maybe I can visit you this weekend to pitch and have a look?    It does look like a very nice setup.

Secunda

Sleep nou

Wed, 22/01/2020 - 09:26

Net so Anton soms om met minder te kamp is lekke veral as jy innie bos is werk daai Ritstop Howling mon tent en cazebo lekke maar by die gewone oorde se my vrou sy soek bietjie meer luuks soos ketel wat op krag werk en n warm stort sterkte Anton en laat weet van jou nuwe besluit en uitvoering daarvan

They went when the RDP sieze-and-sell officials raided the company a while back...

This weekend''s not great, I'm off to my weekend lodge in Brits for the weekend.... I need a sauna and a massage.... and take it from there....devil

But next weekend should be fine, I suggest we meet at a field where we can put it up, If you............

No not you.... More importantly, your Missus (who makes delightful coffee) are happy, take it, do the hose test, if you are still happy, then we go from there...

My kop staan natuurlik na een van die 3m X 3m canvas domes toe

Ek en die Tannie het destyds in 1995 vir ons die 3x3 canvas dome tent by Tentco in Boksburg gekoop, nog op apro.

Hulle het hom daai tyd die Campmor genoem.

Ewentwel, ons kon hom opslaan toe oe in n kwessie van baie min minute, dieselfde met afslaan.

die kinders gebruik hom tot vandag toe as maats saamkom en hy lyk nog soos 25 jaar terug en sal seker nog 25 jaar hou.

Hulle is net bulky en swaar, sy frame is veerstaal duursaam en swaar. 

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Wed, 22/01/2020 - 10:15

Kleiner gaan en met minder goed kamp ?  Geniet dit !  Ek sien nogal uit om die uiteinde van jou "projek" te sien, Anton.

Beslis nie iets vir hierdie twee oumense om te oorweeg nie.  Ons kamp met niks minder as ons huidige kamp-opset nie, maar ons is tog gelukkig as ons soms sou kamp sonder elektriese krag  -  dis 'n lekker, afwisselende ervaring om die gebrek aan elektriese krag te kan oorbrug.

Centurion

Voortrekker

Wed, 22/01/2020 - 10:32

Ek sien nogal uit om die uiteinde van jou "projek" te sien, Anton.

 Ja Len dit is nogal 'n uitdaging en ek moet gefokus bly anders word dit weer 'n hele pakasie! laugh

 

Jy sal moet kers opsteek by ons ouens (die vroue wil nie) wat met die scooters gaan wild kamp.

Jy raak nogal kreatief wat spasie benutting aanbetref.

Onthou jy ry saam die volgende:

  • Tent
  • opblaasmatras / afblaasmatras (hang af van die kwaliteit)
  • Slaapsak en kussing
  • Stoel
  • Ekstra t-shirt, skoon onderbroek en kouse
  • Reenjas
  • Vanity case en handoek
  • Medikit
  • Drinkgoed en mix en ys en beker (Biere en grofgeskut)
  • Toeklap rooster
  • Foelie vir groente op die vuur en potjie vir pap en sous
  • Braaisout
  • Vleis (gevacumepac, steak hou so 3 dae in die son, benevleis werk nie)
  • Bord
  • Ketel en koffie en beker 
  • Band herstel kit en ekstra tubes en kompressor
  • Chainlube
  • Spanners
  • 2 sakke ordentlike hout
  • Beligting

 

Vat daai een vir n benchmark!

Middag Voortrekker

Ek dink jy moet bottle rooiwyn oopmaak, en stil gaan sit en dink. 'n Gesin wat lief is vir kampeer, waar kinders nog gaan groter word, kan nie afskaal nie.

Julle behoefte aan ruimte, slaapgerief, sit/tafel opset, en yskas/koelkas volume gaan net meer word.

Ek praat uit ondervinding, het met 'n klein wa begin, die Jurgens Fleetline met slaapplek vir al 5 binne. Mettertyd soos kinders groter word, het ons uitgebrei na 'n Palma met pakplek en groot koel/yskas. Add a rooms het bygekom, tafels stoele, rakkies kom by. Nou, sonder kinders wat saam kampeer, kon ek afskaal na 'n Kavango. Tog sleep ek steeds met 'n dubbelkajuit, want 'n kampeerder benodig pakplek.

Dink baie mooi voor jy ontslae raak van kamp-goete,

Groete    

Centurion

Voortrekker

Wed, 22/01/2020 - 11:32

Nee Wessel jy verstaan verkeerd.  Afskaal is die verkeerde word.  'n 2de opsie is die regte benaming vir my uitdaging,  om te gaan kamp vir 'n dag of 2 sonder om iets saam te sleep.   smiley

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Wed, 22/01/2020 - 11:35

Goeie môre Wessel !  (Hieronder by ons in die Kaap is dit nog nie middag nie  -  was lanklaas in Brits en weet nie of julle tyd dalk voor ons is nie).

Baie dankie dat jy hierdie jong gesin inlyn help trek  -  ek stem 100% saam.  Hoekom wil 'n mens nou ongemaklik em primitief vakansie hou ?

Anton how do you envision your simplified kitchen set up / cooker ?

I would think: - 

1 ammo-box crockery set for 6

1 ammo box set of cutlery for 6 + cooking utensils

1 ammo box for cookware (kettle, pots, pans) / scullery items

For 4 people a 2 burner gas cooker?

Or do you want more simplified?