TO
mabalingwe
galago private bush lodge
Zaagkuilsdrift
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsartikels buttonsaamtrekkelekker resepte

75839 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hier is darem 'n paar mooi… Voëls Johann L -2 hours ago
Ek is so bly julle het weer… Stof in kappie Johann L -3 hours ago
Ek glo 'n batery moet altyd… Karavaan Battery Johann L -3 hours ago
Ja Wessel jou rowwe bliksem  Stof in kappie Voortrekker -3 hours ago
Oops Die Ford en die Exclusive Willem Brits -4 hours ago
Komaan man, jy verdien dit… Stof in kappie Wildehont -4 hours ago
Het jy weer die Ford gestamp? Die Ford en die Exclusive Voortrekker -4 hours ago

Now they want your property.....

Jozie
Submitted by TWTFAWC on Mon, 27/07/2020 - 06:10
Forums

Proposed policy to allow networks to build a 5G tower on your property
Minister of Communications and Digital Technologies Stella Ndabeni-Abrahams has gazetted a new policy on the deployment of communications networks in South Africa, AND HAS ALLOWED THE PUBLIC TO

COMMENT ON THE PROPOSAL BEFORE IMPLEMENTATION.
The policy aims to accommodate the accelerated deployment of electronic communications networks, such as LTE and 5G networks.
The policy gives mobile networks and other licensees the right to select, enter, and use public or private land for the deployment of their network infrastructure.
Any infrastructure built on this land would belong to the network which built it, and property owners are directed to avoid damage to the facilities built on their property.
Additionally, owners may not charge companies for building infrastructure on their property, except under certain conditions.
These include cases where more intrusive electronic communications networks or facilities, such as masts, are erected on a property.
It should be noted that this policy is currently open to written comments from interested parties, and will be until 30 working days after the date of publication.
Comments submitted after this date will be disregarded.
Oudtshoorn

neef Herman

Mon, 27/07/2020 - 07:10

Not written in the Queens English. Nee my maggies, al wat ek uitmaak is dat daar n elektron versneller gebou word waar die infrastruktuur verkoop mag word, maar niemand moet kla nie. Of so iets.

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Mon, 27/07/2020 - 07:46

En die doem profete sê die "signal" gaan kwaai nadelig werk op ons breins.

Gaan maar net sit en kyk wat gebeur, niks wat ek daaraan kan doen nie.😀 

Waar my wa staan

Arie

Mon, 27/07/2020 - 07:59

Toe selfone uitgekom het, het die slim mense ook vertel dat dit jou brein gaan kook?!

Ons is nou maar eenmaal vrek bang vir verandering en vooruitgang.

 

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Mon, 27/07/2020 - 08:43

Ek hou van gekookte breins, veral skaap.

Nie regtig nie, ek eet nie afval nie.

Ja, vooruitgang sal altyd teekanting bring, maar nie alle vooruitgang is goed nie.😀 

Dalk sal,ons agter kleinkinders met antennas, in stede van ore gebore word.

Waar my wa staan

Arie

Mon, 27/07/2020 - 09:49

Warren, nou wat nou, het skape nie meer pense nie!!!????

Al daai goed bestaan nog steeds, jy moet dit net self gaar maak.

Jy kan dit natuurlik ook in ń pot onder ń 5G toring sit.

Moet net nie 5G met Groot G verwar nie!

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 27/07/2020 - 10:42

Sien die naweek op NatGeo se kanaal, hulle reken die grootste (seker ook die slegste) verandering (uitvinding) is die mens se tuin (landbou) maak.  Dit het die mense laat stede bou waar daar saam gebly word.

Die lewe is nie meer van die hand na die mond nie.

I saturated his "tooring" with hydrocloric acid every second day?surprise

More Arrie....

Ja-nee swaar... Making tripe & onions is an ART.... n KUNS..... dit sit nie in sommige enigeen se vermoee om dit so smul-lekker reg te kry.....

My kook-kuns is nie veel beter as n vleisie gaar te maak.....

 

Vereeniging

Harry Du Randt

Mon, 27/07/2020 - 12:28

Die wat nie n brein het nie is seker veilig smiley

Hier by is nie plek vir n toring nie, alles klaar toegebou.

Ek het as spoorwegkind genoeg afval geeet. Moes ook elke keer help om kop met lemmetjies te krap. Dit was lekker op sy tyd, maar nie meer vir my nie. Eet dit ook nie meer nie.

Sal dalk nog bietjie eet as iemand dit voorsit en daar is niks anders nie. Maar ek gaan nie vir dit betaal nie. smiley

Bloemfontein

Lapskag

Mon, 27/07/2020 - 12:30

Lekker kerrie afval met stamp mielies saam met soet patats loop baie mooi. My vroutjie weet van darom is ekke so rond duk en sukkel maar met die gewig hoor. Gister n beesstert deur gewerk

pretoria

pieterc

Mon, 27/07/2020 - 18:56

Die blikskottels wil ons eiendomsreg weggee en julle worry oor eet…….devil

 

Nog ietsie wat weg saam die oue tannies...

Sago, met perske konfyt en warm tuis gemaakte vlae.........

Of brood-pudding..... saam die vlae........

En ooooo ja! Melk-kos.....

BLIKSEM! mis ek dit nou.....

Sit ek nou hier met appels, perske, n "grapefruit", (weet nie die Afrikaans nie)  naatjies en n paar piesangs virrie dag.....

Dink ek moet daar by Neef kom kers opsit... (hoop dis die regte "expression").... Ek's seker daar kom ek smul-tand reg....laugh

Snaaks, na al die jaare verby, toe ek op primere kos-skool was by Settlers  daar was so klein "hump-back"matroone wat inni kombuis gewerk.... Die lekkerste melk-kos....

En n grondboontjie-botter en stroop mengsel... Ek't al baai probeer om daai smaak te werk.....

Dis mos simple... N bietjie stroop in n menger en voeg jy grondboontjie botter saam todat dis reg...

Ooooooo-nee-a-a.......Nooit reggekom.....

Nou wie is gepla oor ons eindom se regte wegvat?

Oudtshoorn

neef Herman

Tue, 28/07/2020 - 06:41

Synde jyself jou draad ontspoor Warren, en eet gesêls. Jy eet darem n hoop vrugte! Weetbix my ou maat, jou lyf het growwigheid nodig, n vruggie so bietjie later in die oggend. Ek ken al daai lekkernye waarvan jy praat, maar afval nie meer nie, te pieperig geraak.

Sondag middag toe ons smul aan n beesstert met kluitjies op praat ons so oor n gereg, of iets geeet wat in die geheuebanke vassit.

By Berty's Landing, Kaapse Waterfront,  jarre gelede, Penne Arabiata.....Von maak dit nou vir ons. Die Knysna Heads restaurant se seafood platter vir twee.... die Kalamari steak daarin was dik en doeksag, die verskydenheid baie groot...Oyster Shack se vars oesters met yskoue droë witwyn op n Vrydag middag na werk... Stellenbosch se Ravioli met lamvleis....Uit my kinderdae, tant Anna Grant se Waterbul poeding wat sy op die kampvuur in n ysterpotjie gemaak het. 

Snaaks, Weetbix of Kellogs Cornflakes is my "go-to" 01:00 inni more peseltjie selfs as ek kamp...

Inni More is dit öld man's breakfast : - Tea / Toast / Tablets.... Anything more and my brain can't handle the "electrical current"and throws the tripswitch... dan's ek gebogger virri hele dag ! sad

Siedaar! ek't geweet as ek by jou "kersie kom opsit".....laugh

Food is a much  better topic NE!

REGARDS

W

 

Vereeniging

Harry Du Randt

Tue, 28/07/2020 - 07:00

Die toring mense gaan seker die staat maandeliks geld moet gee om jou grond te gebruik vir n toring.

Dit is mos seker hoe dit gaan werk in ons land. Sit op jou gat en verdien geld. Elkedag n nuwe idee van self verryking. angry

As dit jou eiendom is gaan jy breed smile want hulle vergoed jou baie ruim vir die res van jou lewe of solank die toring daar is.

Ek weet, het so kontrak gedoen.