Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Brits is ongemaklik warm Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Rona en molle... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
donderbui.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Die weer in Dullstroom Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Son is rof Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago
15 Oktober - vm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago

koos en Piet gaan kerk toe

Florauna, Pretoria
Submitted by chris dupreez on
Forums

Koos en Piet gaan die eerste keer kerk toe,

Koos: Dis regtig n wonderlike plek die 

Piet: Hoe so ?

Koos: Kyk al die baie vrouens wat hier sit , en nie een praat n woord nie.wink

Port Elizabeth

Frieps

Mon, 08/05/2017 - 09:13

Ja, dit is seker nie altyd maklik vir hulle om stil te bly nie.  Wens seker soms hul kan kommentaar lewer.laugh

Ek het nou op alle onderwerpe ingegaan en die raakgesien.  Ek het dit nie na plasing gesien nie.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus