Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
 Daar is n veld, wat so… Oktober 2026 saam gesels neef Herman -2 hours ago
....  wel natuurlik die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -3 hours ago
Johann jy sit my nou aan die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -3 hours ago
Iphone Toep wat aflyn kan wys waar… Johann L -3 hours ago
Handig Toep wat aflyn kan wys waar… Geert -3 hours ago

Via TV | Myne Vir Joune Inskrywings !

Kaap Stadt
Submitted by Krisleigh on
Forums

MYNE VIR JOUNE Seisoen 3

Is jy gereed vir 'n uitdaging? Will jy jou gemaksone inruil om iewers anders 'n verskil te maak?

Ons is op soek na ’n interessante gesin van 4 of meer lede om deel te neem aan die werklikheidreeks, MYNE VIR JOUNE.

In hierdie program ruil 2 lede van jou gesin uit met 2 lede van ’n ander gesin vir 4 dae. Die doel is om meer te leer van mekaar en om moontlik 'n verskil te maak in mekaar se lewens - gee nie om hoe klein of groot.

Elke gesin kry R5000 om op die ander gesin te spandeer.

Elke gesin kry R10 000 vir deelname.

Om in te skryf, stuur ’n e-pos met ’n foto van jou gesin, julle name en ’n kontakpersoon se telefoonnommer na: krisleigh@mediaclubprodu… of whatsapp ons op 067 089 9731.Myne Vir Joune | Via TV Reeks

Worcester

Wildehont

Wed, 02/02/2022 - 11:23

Kan mens so ruil dat jy nie ‘n vrou het vir vier dae nie? (nie joune of die ander gesin s’n nie)

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus