Noup Remote Camping

n

n

Resensies

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sun, 24/04/2022 - 18:19

Noup-  

 

Wat 'n absolute avontuur!   Ons het vir 4 dae hier gekamp -  moes alles saamneem en het heeltemaal onafhanklik gekamp.  Ons kon nie enige ander kampeerders vind 15 km noord of suid nie.

n

n

n

My Gradering
10 uit 10
Kamp Datum
1 Januarie 2022
Koste
R150 / nag p/p
Toegangbaarheid
Slegs 4X4 sleepkombinasies
Troeteldiere vriendelik
Ja
Elektrisieteit by staanplekke?
Nee
Water by staanplekke?
Nee
Staanplekke?
Op sand
Swembaddens?
See
Winkel?
Nee
Ablusies
0uit 5
4x4 attraksies
4X4 roetes
Vir kinders?
Geen fasiliteite
0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus