Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Geert & Wessel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -4 hours ago
Motorhome hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -4 hours ago
Wessel Oktober 2026 saam gesels Geert -6 hours ago
Exclusive hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -7 hours ago
Klipdraai in die mark Klipdraai Geert -7 hours ago
Simpel antwoord Oktober 2026 saam gesels Geert -7 hours ago

Webwerf onderhoud

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Hou maar duim vas dat ek hierdie "job" gedoen sal kan kry sodat ons forum kaan aangaan en ook verbeter.   Daar is ongelukkig foute met die webwerf en databasis en daarom kan die Drupal 8 basis nie update en vooruit gaan nie.

My kennis is maar redelik beperk en ek sien nie kans om al die tyd in te sit om te leer hoe die data basis werk en dit dan probveer herstel nie.   Ek gaan dus 'n expert moet inkry om dinge weer 100% reg te kry.    Ek is besig om met 'n handjie vol "experts" te gesels wat na die dinge gaan loer en met voorstelle en kwotasies na die tafel toe gaan kom.

Ek is bevrees dat ek nie die kampforum webwerf in sy huidige kondisie kan los nie en gaan eerder probeer herstel voor dit te laat is en ons die platform verloor.

Kom ons hoop alles loop goed af en dat ek die job gedoen kan kry.

Edit

Vir diegene wat 'n finansiële bydrae wil lewer tot die onderhoud van kampforum, kliek asseblief op die skakel hieronder vir besonderhede:

borg but

Vaalpark

Johann L

Mon, 12/09/2022 - 15:32

Dankie Anton, ek het ook, soos Willem, gedink die forum is skielik erg bedrywig. Bietjie gesukkel om van die nommers te "reset" maar nou loop hy soos stroop.yes

0
Oudtshoorn

neef Herman

Mon, 12/09/2022 - 17:40

Hier by my "trip" die tellertjie nie, dit bly op wat dit was nadat dit gelees het. Ek sien nou net dat  Anton se toer nou op 18 ongleeste insette staan, maar dit presies n minuut gelees het.

Moet hier aan my kant n ding gedoen word?

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 12/09/2022 - 18:16

Ek sien as ek die blad toe maak sonder om uit te teken en dan later terug gaan is dit reg ? 🤷‍♂️

Maar nie as ek net na die volgende een gaan nie.

0
Centurion

Voortrekker

Wed, 14/09/2022 - 07:39

Hallo Johann.  Ek is bewus daarvan.     Dit is 'n caching issue waar die veranderinge nie altyd registreer as jy die webblad herlaai nie .   Dit is om performance van die webwerf te verbeter.    Ek gaan kyk of ek die caching kan deaktiveer vir daardie blok sodat dit elke keer opdatteer.

Wat ineterressant is, is dat myne ook so gemaak het, maar hoe meer ek die "nuwe" forum gebruik het hoe vinniger dateer dit op?   Ek weet dus nie hoe dit presies werk en hoe gereeld dit op datteer nie en of dit anders is vir elke "user" nie - afhangende van gebruik.

"In computing, a cache is a high-speed data storage layer which stores a subset of data, typically transient in nature, so that future requests for that data are served up faster than is possible by accessing the data's primary storage location."

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 14/09/2022 - 08:13

Ek glo jy het my plasing gesien ?

Ek sien as ek die blad toe maak sonder om uit te teken en dan later terug gaan is dit reg ? 🤷‍♂️

Maar nie as ek net na die volgende een gaan nie

 

0
Vaalpark

Johann L

Wed, 21/09/2022 - 06:44

Die tellertjie is nog steeds deur mekaar, die resensies wys dan skoon, dan kort-kort weer Kazie Manigi 1, die getalle reset ook eers na lank, en soos Wessel iewers genoem het, die online name is nie akkuraat nie. Ek is nou al 10 minute op die forum, en steeds niks.

0
Vaalpark

Johann L

Wed, 21/09/2022 - 08:14

More Anton, ek wil nie te gou praat nie, maar dit lyk of dit nou beter is.

Jammer as ek dalk soos 'n kla kous klink, maar ek voel dit is beter om te praat, as om stil te bly?

0
Centurion

Voortrekker

Wed, 21/09/2022 - 08:36

Jammer as ek dalk soos 'n kla kous klink

 Johann daar is beslis plek vir kla kouse  smiley- hoe anders sal ek weet wat om te verbeter - Dankie ! yes

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 26/09/2022 - 08:37

Sien hierdie opskrif is al geruime tyd No.1 op die "Populêr vandag - 40918".

Ek het al vir Anton gevra maar met die nuwe opgradeerde weergawe is daar dalk 'n moonlikheid om die kaarte wat reeds geplaas is op "Kampplekke oorde en resensies" te plaas.

Dit sal 'n wenner wees as iemand die oord soek dan kry hy/sy die Oord resensie, Google map en uitleg op een plek.

.

0
Vaalpark

Johann L

Mon, 26/09/2022 - 09:29

Briljante idee Willem, dan is dit ook nie nodig om om deur blaaie te soek vir een spesifieke oord kaart nieyes

Dit sal 'n wenner wees as iemand die oord soek dan kry hy/sy die Oord resensie, Google map en uitleg op een plek.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus