Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus
122779 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
selfs ou Antonie het … Februarie 2025 HennieBo -45 minutes ago
Trompie                     … Februarie 2025 Jan Meyer -1 hour ago
Trompie gaan sy agterstewe sien Februarie 2025 Trev -1 hour ago
Vakansieplanne Februarie 2025 Chris Boucher -1 hour ago
Ek deel jou kommer GW Februarie 2025 Chris Boucher -1 hour ago
Lyk nie asof die mede… Februarie 2025 Grootwind -2 hours ago

Frans Pretorius.

Vaalpark
Submitted by Johann L on Thu, 25/07/2024 - 13:02
Forums

Frans het laàt weet dat sy vrou, Linda, na 'n stryd met kanker oorlede is.

Weet hy is 'n geliefde hier op die forum, al was hy lank laas aktief.

Frans, weet dat ek en Bennanta dink aan jou in hierdie moeilike tyd, en weet dat die Heer jou krag sal gee om hierdeur te kom. 

Kleinmond

Chris Boucher

Thu, 25/07/2024 - 13:35

Woorde ontbreek my. Sterkte maat. Ek dink aan jou.

Sedgefield

Jan Meyer

Thu, 25/07/2024 - 13:40

Frans................................................................my innige simpatie en sterkte vir die pad wat voorlê.