Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

Ween Hoekie

Description
Vertel ons van jou pyne met kampplekke, mense, diere en dinge!  Ons luister graag.   

DIE EGSTE PYN WAT 'N MENS KAN BELEWE IS AS JY 'N KIND AAN DIE DOOD AFSTAAN.

potch
Submitted by TORA on Fri, 04/10/2019 - 21:35
Forums

Die afgelope 2 maande is ek en my vrou deur diep water. dit gaan nou beter. Ons het 2 maande terug ons 2de seun aan die dood afgestaan. Mens verwerk die tipe seer nie maklik nie. Maar jy kry krag van bo elke dag en dit is voldoende.

Pessimisme?

Kleinmond
Submitted by Chris Boucher on Mon, 27/08/2018 - 19:33
Forums

Ek weet onder watter afdeling ek hierdie moet plaas nie. Vandaar dat dit onder "Ween Hoekie" geplaas word. Want ek wil ween oor my land. Ek hoop my aangehegde "link" werk. Lees eers die artikel voor jy kommentaar lewer.

Gone 4 Ever

Waar my wa staan
Submitted by Arie on Fri, 19/01/2018 - 11:32
Forums

My hart is nogals baie seer vandag.

Sien op die Ingelse forum dat een van ons oud lede hier, ek hoef nie name te noem nie ALMAL hier ken hom -hy is dan ook 'n begaafde fotograaf van formaat gewees, het stil heen gegaan!!