Forums
Ai jou lekker plek - strandfontein. Hoop regtig ons kan gou weer so 'n weskus trippie maak.
LEES die volle artikel hier: Strandfontein



google kaart
Sien nou eers
Sien nou eers die raak wat n puik plek Anton ek raak nou so lus virrie Weskus
Sien nou eers die raak…
Sien nou eers die raak
Ja dit is 'n baie lekker plek daai - betowerend!





Stranfontein Insette
LEN LOADER:
Dankie vir die vertelling en fotos - pragtig !
Kan jy glo, hierdie Kapenaar was nog nie daar nie ! Is die pad tot by die karavaanpark geteer ?
VOORTREKKER: Geteer tot waar jy op die gras kamp opslaan!