Forums
Die laaste klompie dae is warm, windstil sonskyn dae.
Al wat ons kan doen is om op die strand te sit en kyk hoe speel die walvisse, en so nou en dan jong dametjies dop te hou.
Sou mos baie eerder in die Mall rondgeloop het?
Dis jammer daar is nie meer…
Dis jammer daar is nie meer jong dames as walvisse nie.
My innige simpatie Arie!…
My innige simpatie Arie!
Jy en Petra moet sterk staan of le daar onder die sambreel en passop vir son steek!!
Wees ook versigtig vir daai…
Wees ook versigtig vir daai sand, dis nogals grof. ![]()
Ai Arie, hoe moeilik kan die…
Ai Arie, hoe moeilik kan die lewe raak.





Sterkte daar Oom Arie met…
Sterkte daar Oom Arie met die moeilike tyd.