Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Bome omwaai November 2026 Geert -3 hours ago
Jeandre Rudolph - perfekte keuse.... Springbok rugby Rona du Plessis -16 hours ago
Jeandre Rudolph Springbok rugby Geert -17 hours ago
Hael November 2026 Geert -17 hours ago
Brits en Pretoria... November 2026 Wessel Strydom -17 hours ago
Die weer is woes November 2026 Rona du Plessis -22 hours ago

Ai wat n swaar lewe.

Waar my wa staan
Profile picture for user Arie
Submitted by Arie on
Forums

Die laaste klompie dae is warm, windstil sonskyn dae.

Al wat ons kan doen is om op die strand te sit en kyk hoe speel die walvisse, en so nou en dan jong dametjies dop te hou.

Sou mos baie eerder in die Mall rondgeloop het?

Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Tue, 12/09/2017 - 07:38

Arie ek kry jou so jammer daar op die strand vasbyd

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Wed, 13/09/2017 - 09:17

Arie so oor werk op strand hy nie tyd vir forum nie eish

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus