Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Stem saam, Jan Springbok rugby Rona du Plessis -1 hour ago
Afrigting span Springbok rugby Jan Meyer -1 hour ago
Amper... Springbok rugby Rona du Plessis -2 hours ago
rugby... Springbok rugby Wessel Strydom -5 hours ago
Benoud! Springbok rugby Rona du Plessis -7 hours ago
Dankie Johann... November 2026 Rona du Plessis -7 hours ago

"Isocharger" 94 Gysey 4B

Despatch
Submitted by Pierre Stander on

My karavaan is nou onlangs oorgedoen en nou werk die "isocharger" nie, wil dit my voorkom. Kan iemand dalk help met die elektriese diagram vir op koppel van die isocharger. Hy "charge" nie my battery nie en ook brand daar geen liggies nie...

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Tue, 10/09/2024 - 15:56

Dag sê en welkom hier op die forum, hoop jy gesêls sommer lekker saam.

Indien alle koppelings nagegaan is om seker te maak dit maak kontak, kan jy ook kyk of die sekering (fuse) nie geblaas is nie.

Hoop maar iemand kan jou hier helpyes

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus