Ep plaas dit namens Theo hulle.
Het 27-12-2022, 11:40 daar aangekom.

Staanplek nommer
Op watter staanplek staan hulle en tot wanneer?
Graaf Reinett
Willem
Dankie vir die info. So is dit goed om te hoor van veilige oorslaapplekke langs die pad af Kaap toe.
Watter is die beste/lekkerste paaie in die land. ???? Die wat Wes Kaap toe loop.![]()
Ek ken nie die plek nie maar…
Ek ken nie die plek nie maar dit lyk goed.
Ons het ook al daar oornag in een van hulle gastekamers. Baie netjies.
Staan plek ...
Op watter staanplek staan hulle en tot wanneer?
Chris, ek kan nie onthou nie en ek dink hulle ry die 7de of 8ste.
Sal hom vra om komentaar te kom gee.
Lang afstand
Middag vriende
Ek het gaan loer, en dis 'n allemintige 900km van Brits tot by Graaff Reinett. Theo moes seker maar vroeg vertrek het, en die pedale geroer het.
Ek sal maar so 'n tog in kleiner happe doen, eers tot in Bloemfontein [500km] en dan tot by Graaff Reinett [400km] en/of KarooNP, en dan verder see toe.
Ek het net nie meer die lus om veel meer as 500km/dag te sleep nie.
Hakaf Desember 2022 ...
Theo se terugvoering.
Profcon in Graaff-Reinet het Karavaan op staanplek 3 gestop en in huisie gebly. Hulle het min gevra vir karavaan iets so 180
Hier by Dwarswegstrandoord staan ons op staanplek no.8Iemand het Profcon op FB op sleep saam voorgestel






Goed om te hoor ...
Wessel het die vraag gevra.
Hulle het deur gery van Brits af tot in Graaff-Reinett (seker om dat die vakansie kort is) hulle het hier oorgeslaap.
Ek ken nie die plek nie maar dit lyk goed.