Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Ja, ons geniet die somerweer… Vakansiebeplanning 2026/27 Herman Goossens -58 minutes ago
Len... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Kgalagadi temperature Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -1 hour ago
Verbeel ek my of het............... Oktober 2026 saam gesels Len Loader -1 hour ago
Herman Vakansiebeplanning 2026/27 Jan Meyer -1 hour ago
Lekker Len gaan weer Kruger Wildtuin… Geert -1 hour ago

Weg Ry&Sleep Kompetisie

Suid Afrika
Profile picture for user Kampforum
Submitted by Kampforum on
Forums

Hier is 2 baie lekker pryse om te wen.  Dankie Zigi en Schalk vir die 2 x 12 maande digitale inskrywings wat julle aan kampforum beskikbaar maak!

 

Skryf gerus in en geniet die kompetisie!

 

Kliek hieronder vir meer inligting:

weg

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Sat, 21/10/2017 - 09:33

Ek sal maar liewer nie inskryf nie want as ek weer wen sal hier beslis besware van korrupsie wees !

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Sat, 21/10/2017 - 12:57

Nee Len, die mense van Weg Ry & Sleep kies die wenner, so niemand sal so dink nie.   Ek gaan maar probeer, sal graag die digitale uitgawe wil kry.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sat, 21/10/2017 - 14:06

Ek gaan maar probeer, sal graag die digitale uitgawe wil kry

Maak so Freda!  Dis 'n lekker prys veral vir iemand wat op 'n tablet lees.

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Sat, 21/10/2017 - 14:34

Len, nee wat skryf maar in, ek het nog nooit gehoor dat die Guptas by jou of jy by hulle kuier nie?

Dus niemand sal of kan jou van korupsie beskuldig nie.

Wegsleep moet net nie dat KPMG die wenner bevestig nie, dan sal gn mens dit vertrou ne.

0
Centurion
Profile picture for user Lolla

Lolla

Wed, 25/10/2017 - 13:22

Daar kom ..... x knoffelhuisies in die resep.

Johann -  ek hoop jy weet hierdie bogenoemde tel nie as 'n inskrywing nie? laugh

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Tue, 14/11/2017 - 17:46

Kom skryf IN!  Daar is nog 2 weke oor om 'n kans te staan om hierdie lekker prys te wen!

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus