Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Herman G Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -15 minutes ago
Johann.... Oos Kaap oorde Wessel Strydom -25 minutes ago
VSA Oos Kaap oorde Johann L -34 minutes ago
Ja, ons geniet die somerweer… Vakansiebeplanning 2026/27 Herman Goossens -1 hour ago
Len... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Kgalagadi temperature Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -1 hour ago

WilSur vir Weg Ry & Sleep

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

Hoekom ? Ek was van die begin af deel van die WegSleep groep, die Tydskrif en ook dan die Forum.

Van dat ek die meer werk nie het ek afgeskaal met baie van daai lekker goed en ongelukkig is tydskrifte een van hulle. Daarom sal ek hou van die prys om weer deel te kan wees van die Weg Ry & Sleep tydskrif en dit saam ons wonderlike Kampforum.

Antwoorde:

a) Vier

b) Wat is my voorgee onderwerpe: 1) Die briewe, soms is daar interessante geselsies. 2) Prof. Neels se Stoeptent. 3) Bestemmings, vernaam die areas waar ons nog nie by was nie, soos die Namib. 4) Kampbestemming, hier soek ek altyd vir 'n nuwe plek om by te gaan kamp. 5) Kampkos, dit is altyd lekker om hier na ander se lekker goed te kyk en te gebruik. 6) Kampboffin, hier is gewoonlik iets interessante raad wat mens kan volg.

So hier is wat ek die meeste sal geniet en dit als is TE WEN, dink net hoe lekker gaan ek dan kan kamp met dit tydskrif op my skoot saam met die baie lekker Kampforum saam.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus