6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
vars terugvoer?? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
7 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago
Dis erg! Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -4 hours ago
Rona ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago
Jan... Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -4 hours ago
Wessel Vakansiebeplanning 2026/27 Jan Meyer -5 hours ago

Groot Wind

Vaalpark
Submitted by Johann L on

Wou nie 'n ander gespekslyn kaap nie, maar wil graag sommer hier vir jou sĂȘ, ek hou baie van jou nuwe avitar👍

Brits

Wessel Strydom

Fri, 10/11/2023 - 09:19

....Oekraine.

Ek moes nou eers gaan soek waarom GW se avitar sommige se aandag trek.

Ek lees nounet dat Putin hom verlustig in die Israel-Hamas oorlog. Dit trek die aandag van sy skandelike oorlog in Oekraine af, en verdeel veral die ondersteuning van Amerika.

Worcester

Wildehont

Sat, 11/11/2023 - 22:09

Ek het vandag deur Bloemfontein gery en nie een gesien langs die N1 nie. Dis sou tog heel gepas wees om een te hys ten tyde van die rou tydperk?

Brits

Wessel Strydom

Sun, 12/11/2023 - 07:11

Ek stem Chris, ek dog dan onse vriend Skerpioen sou ene halfmas laat wapper het, al sou dit wees om net sy sportmangees te wys.laugh

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus