Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hot Rock - steeds nie die einde nie.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -28 minutes ago
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -10 hours ago
 Daar is n veld, wat so… Oktober 2026 saam gesels neef Herman -11 hours ago
....  wel natuurlik die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -12 hours ago
Johann jy sit my nou aan die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -12 hours ago
Iphone Toep wat aflyn kan wys waar… Johann L -12 hours ago

Rof

Durban
Submitted by dassie on
Forums

 

Die Belg hoor hy is verplaas na Suid-Afrika en is baie ontsteld daaroor, want hy het gehoor van al die moorde, diefstal en skakings. Toe hy agterkom die ou wat langs hom in die kroeg sit, is 'n Suid-Afrikaner, vra hy hom dadelik uit. 'Nee, man, ou pel,' sê die Suid-Afrikaner, 'Suid-Afrika is 'n lekker plek om te bly. Jy kan
gratis vir jou 'n huis enige plek gaan opslaan, jy hoef nie te kan lees en skryf om matriek te slaag nie, en as jy jou werk verloor sluit jy aan by die ANC en word 'n parlementslid.' 'En,' vra die Belg, 'wat voor werk doe je?' 'O, ek?' sê die Suid-Afrikaner, 'Ek is die rear gunner op 'n broodafleweringswa

Secunda

Sleep nou

Wed, 15/11/2017 - 07:46

Ja nee hoe meer korup hoe meer geld hoe meer plesier vir seker mense ja dit gaan lekke maar rof

0
Port Elizabeth

Frieps

Wed, 15/11/2017 - 09:30

Ja. dit is regtig lekker hier.  Nou kan jy geld kry by 'n bank en 'n lekker studentelewe gaan geniet en as jy nie die bank terugbetaal nie, dan betaal die belastingbetaler dit.   Lieflik!

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus