Forums
Dag sê al die forum vriende, ek wil julle net inlig; DK (Dennis Kiliaan) is Maandag oorlede, hy het rustig gegaan.
My innige meegevoel aan sy geliefdes wat hom gaan mis.
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| spankeuse vir Franse toets ??? | Springbok rugby | Wessel Strydom -8 minutes ago |
| Hemels by Hermanus | Hemels | Wessel Strydom -1 hour ago |
| wat is lank vooruit bespreek ??? | November 2026 | Wessel Strydom -8 hours ago |
| Vliegkaartjies | November 2026 | Rona du Plessis -18 hours ago |
| Vlieg kaartjies | November 2026 | Geert -19 hours ago |
| Frankryk | Springbok rugby | Geert -1 day ago |
Dag sê al die forum vriende, ek wil julle net inlig; DK (Dennis Kiliaan) is Maandag oorlede, hy het rustig gegaan.
My innige meegevoel aan sy geliefdes wat hom gaan mis.
Jammer om te hoor. Sterkte…
Jammer om te hoor. Sterkte vir sy familie in hierdie tyd. Dankie vir die deel, Johann.