Forums
Ons het die kans gekry om vir 3 nagte by hierdie lekker rustige oord te kamp.
Lees en kyk foto's hier: Berg Rivier oord - deur Voortrekker

Lyk heerlik
Anton, see en sand of bosveld is nie noodwendig altyd die lekkerste nie, Ek glo daardie kleinspan net die " amper plaaslewe" kamp ook terdeë geniet!
Lyk of die kindertjies dit…
Lyk of die kindertjies dit ook geniet het, nice fotos, dankie vir die inligting Anton.





Lekker Boland rivier kamp!
Lekker Boland rivier kamp!