Wat beskou jy as die belangrikste herwinings toerusting in jou voertuig. Nou dat Warren terug is kan ons seker so n paar tegniese gespreke rondom herwinning verwag. Warren kom jy is mos die meester op die gebied.
Kom plaas ook vir ons fotos van jou toerusting en die planne wat jy al gemaak het.
Ek onthou die "Hi Lift jack stabiliseerder wat Warren gebou het.
Moes eendag my voertuig uit…
Moes eendag my voertuig uit modder uit kry, ek was alleen en het voor en agter vasgeval. In 'n droe rivier loop gery toe dit skielik net padgee onder my.
Voor in die middel opgelig met die high lift jack, toe van die kant af gestoot dat hy kant toe val, skuif elke keer so 300mm, Beurte gemaak tussen voor en agter en na so 4 ure weer die trok op vaste grond gehad, sodat ek agteruit kon uitry!
Ek verkies baie keer om maar so op my eie bietjie off road te ry, jy moet jou eie foute regmaak en kan niemand blameer nie, ook lekker om so alleen ver van almal te wees.
Arie die Hi lift is seker…
Arie die Hi lift is seker een van die belangrikste goed in die herwinnings toerusting. Hier is dit ook belangrik om te weet hoe om hom te gebruik. n Baie gevaarlike stuk yster as mens nie versigtig is nie maar kan vir so baie goed gebruik word.
Dit kan amper n draad op sy eie raak oor die moets en moenies, en dan die gebruike van daardie stuk gereedskap.
Nou die dag iewers gelees van n man wat nie meer help nie, hy verduidelik nou maar net vir mense wat om te doen. so leer die mense ook en sal nie sommer weer die selfde fout maak nie.
@ Slowstrike ek dink die selfoon dalk as mens op n plek is waar daar opvangs is om die mense telaat weet jy gaan laat wees...
Kyk ek verstaan die 4x4…
Kyk ek verstaan die 4x4 manne en dat hulle daarvan hou om hul vermoëens en die van hulle voertuie te beproef. Ek het van daai ouens al verstommende dinge sien doen wat by my baie respek afdwing maar ek self sal dit nou nie wil doen nie.
Vriende het ook op so 4x4 safari gegaan en dan na die tyd word die stories vertel van dat dit hulle 5 ure geneem om so 40 km te ry hulle moes half pad bou ens ens dan dink ek by myself dit sal nie vir my `n vakansie wees nie dit klink heeltemal na te veel werk.
Ek geniet die natuur ry graag slegte (en goeie) grondpaaie en ja ek het ook al vasgesit en dan het ek daai ou met sy 4x4 wat my uitgesleep het se hulp baie waardeer.
Ek dink dis `n leefwyse en daai ouens sien seker amazing plekke wat jan en alleman nie by kan uitkom nie maar dit kom teen `n helse prys tyd en geldgewys .
Ek stem saam oom Arie dat `n 4x4 nie altyd nodig is nie ek is Sani pas al `n paar maal op en af en dit met `n gewone 4x2 BT50 met difflock in reen en wanneer dit droog was en ja daai taxidrywer met sy HiAce agter my was dik moerig omdat ek so stadig was...
Groetnis
Dit is nie vir almal nie.
Slowstrike soos daar mense is wat van luukse plat karre hou en om die dood nie in n bakkie gesien wil word nie, is daar die wat die 4x4 ding baie geniet.
Daar is die wat kamp en die wat n beroerte kry as hulle die woord kamp hoor. Die wat die ATKV oorde opsoek en die wat die bos kamp ding doen.
Dit is waar dat daar baie van die 4x4 voertuie( met al die nodige en onnodige) in die voorstede is wat nog nooit n grondpad gesien het nie.
Die padbou is maar deel van die pret. Dit is nie vir almal nie en 4x4 is nie altyd nodig nie maar dit maak moontlikhede oop waaroor mens maar net andersins so oor droom.
Harry het ook al die ding gedoen . Sien “BASTER VOETPAD PAS” http://www.blad.kampforu…
Om daai pad te bou beteken maar net om ’n paar klippe in ’n sloot te gooi sodat mens daar oor kan kom SONDER OM DIE VOERTUIG TE BESKADIG.
Die tyd wat dit neem om die afstand af te lê is ook nie die grootste ding nie, mens is mos daar om die natuur te geniet.
Ek is ook nie iemand wat gou daar by die skou my voertuig deur ’n hindernisbaan gaan ry nie. Vir my is die 4x4 daar vir as ek dit regtig nodig het en sal ook nie skroom om dit te gebruik indien ek moontlik die natuur sal beskadig daardeur nie te gebruik nie.
Die Namakwa/ Richtersveld roete roep....... Dit gaan ek beslis nie sonder ’n 4x4 aanpak nie.
Wat die koste betref... ek het baie duurder stokperdjies ook... sky diving en Scuba is maar net van hulle..
Herwinnings kit 101
not much actually.....
Actually only about 4 or 5 things..... Knowledge / spade / sandbags and listening to your intuition will get you out of a lot more difficulties than you would ever believe possable
1) Ordentelike graaf........ Daai een met die punt en so bietjie half rond is.... verf hom geel sit reflective tape om die handvatsel... kyk kiekie onder...
los die opvou cammo painted useless ding uit dis net virri show
1a) As jy dink jyt genoeg gegrou.... grou weer.... herhaal so drie keer
2) Sandsakke Die polywoven tiepe... maak hom so 1/3 vol sand / modder / klippe lig wiel sit onder wiel maak n mat duur hulle "longways" voor wiele te le.
3) kennis.... Weet wat aangaan waar die bande grond vat..... Moenie bloomin braaf wees. as jy begin vas sit is jy klaar in die dwang.... Stop, klim uit en asses die situasie
3a) Kennis..... Neem beheer van die situasie. Moenie laat vreemde ouens met cowboy tactics in die ding kom meng... (Jy sal gou so cowboy erken) Hy's die een wat nixs met jou gaan uitplan...
3b) Kennis..... Leer die beginsels van herwinning... Dit is n moerse gevaarlike process wat in n oogknip verkeerd kan gaan.... Mense die kragte is in tonne gemeet. when things go wrong, it happens at bullet speeds.... and it Kills..
GO TO 4X4 SCHOOL do a few courses, and do a few practicle exercises before you take on the big outdoors.... make it fun make it a hobby
4) Tyres Learn about the effects of letting your tyres down..... You will be amazed at how much can be overcome just by letting them down correctly.
5) LISTEN! Listen to your gut-feeling. if your gut says no than no is no.... don't be a blooming hero... Hero's die first.....
GEAR
a few comments....
High-lift jack / farm jack a reasonably useful tool but again LEARN HOW TO USE IT FIRST!
Get that wrong and you could have the handle, under the weight of the vehicle comming up between your legs or under your jaw....
The first is not nice (ask any man) but I promise you, the second will be a lot worse...
WINCH.....
Unless you are going into the DRC, it's very over-rated... Again a very dangerous piece of equipment in the wrong hands....
TOW BELTS AND ESPECIALLY KINETIC BELTS....
I cannot stress the importance of intimate knowledge of how to deploy them...
This is pretty general.... Its better if specific quesions are asked, like how do you use a high lift safely.... How do you rig a winching / belt recovery and so on....
Dankie Warren. Ek het…
Dankie Warren. Ek het geweet jy gaan hier kom gesels.
Ek kan nie genoeg met jou saam stem nie. Soos jy sê kennis is mag. Teveel toerusting kan ook gevaarlik wees, veral as mens nie weet hoe om dit te gebruik nie.
Die Hi lift/ Farm jack is n baie handige stukkie gereedskap en as jy weet hoe maak dit n baie goeie Winch. Ek seg weer... AS JY WEET HOE.
Ek is glad nie n voorstander van "KINETIC" band nie.
Warren ek wag eintlik vir die fotos van die Hi lift Jack se stabelizer wat jy gebou het....
Vir Sedge
Stabiliser & safety chain
Sedge more...
Hier's nog een van die voetstuk.
Ek sal nog photo's op die facebook pos.... hier kan ek net twee plaas
Stabilised like this, I'm happy to use the high-lift to change wheels, provided a back wheel is chocked front and back, othewise under no circumstances should the high lift be used to work on or under the vehicle
Ook belangrik
Ekstra olie en petrol fillter, band repair kid, lekke graaf, water en wat julle o0k op draad noem
My winching tackle
Oooooo Isn't this more beautiful that Racquel Welch??????
I somme get wobbly legs when I look at this....![]()
Warren jy slaan
Puik Warren verseker sal jy so uit kom in n moelike situasie
Recovery kit 101
Often it's forgotten that the 4x4 vehicle is ONLY ONE HALF of the whole 4x4....
YOU, the driver is the other half....
A very important component of 4x4 recovery is a reasonably comprensive medicle kit.
To this end I would suggest: -
A wound wash kit.. Bowl water savlon cotton swabs all in one place
Medical supplies (bandages / splints / and so on) in order to apply first aid to the level of at least a compound fracture...
Sterile syringes & hyperdemic needles... Never trust out-lying medical facilities to have sterile injections... rather give them yours to use... ESPECIALLY outside SA
Extra supplies of cronic medication... like sugar diabeties medication
A good first-aid book....
And again... GO FOR BLOOMING TRAINING...... Go on a first-aid course Last thing you need in a crises is to get panicky because you are unsure.....
electrics / electrical recovery kit
This little gas soldering iorn of mine has proven itself over and over... Runs on lighter fuel and costs about R400
Also a small electrical meter / fuses and if you can get it some fuse wire.
Air Jack ??
Wat dink julle van die "AIR JACK" Ek het een as n geskenk gekry maar hom nog nooit gebruik nie.
Wel vinnig getoets en moet sê dit lyk of dit wel sal kan werk.
Werk orraait in sagte modder…
Werk orraait in sagte modder en diep sand, jy kant altwee wiele gelyk lig om sand lere of going sakke met sand in klip onder die wiele in te kry vir traksie.
Sal nie self geld uitgee om een te koop nie maar lekker as jy een het.
Ek glo nog steeds dat meeste mense hopeloos te veel recovery gadgets saam ry?
My vorig voertuig het 'n winch opgehad, daai ding NOOIT nodig gekry nie?
Ek stem saam. n Winch is n…
Ek stem saam. n Winch is n mors van geld. Ek het n klein 1 ton op my bakkie maar dit is nie vir recovery bedoel nie. Daar is n heel ander rede voor.. Maar dit vir n ander dag.
Sou ook nie a air jack gekoop het nie. Moet sê dit is baie ligter as die Hi Lift.





Selfoon.......
Selfoon.......