Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Morganbaai en Yellow sands Oos Kaap oorde Wessel Strydom -4 hours ago
Wessel, Yellowsands is… Oos Kaap oorde Herman Goossens -4 hours ago
Herman G Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -5 hours ago
Johann.... Oos Kaap oorde Wessel Strydom -5 hours ago
VSA Oos Kaap oorde Johann L -5 hours ago
Ja, ons geniet die somerweer… Vakansiebeplanning 2026/27 Herman Goossens -6 hours ago

Gerhardm40 en gesin se classic "Wen Mabalingwe" kompetisie

Elarduspark
Profile picture for user GerhardM
Submitted by GerhardM on
Forums

Ek en my gesin is jonk van vlees en van gees maar ons waardes is gegrond en ons waardeer en respekteer die oud en klasiek van jare terug.  Ons hou van kamp en dit is ons tweede natuur.  Wat is dan nou beter as om te kamp met n kampvuurtjie in die natuur onder die sterre.  Daar is niks soos ons ou klasieke Jurgens 1970 woonwa sonder enige luukshede, tv, lugverkoelings, mikrogolwe en elektriese stofies wat die kamp en vakansie atmosfeer so sterk in ons harte laat brand nie.  Dit is met die einste woonwa waarmee ek en my vrou 11 jaar terug ons wittebrood gaan hou het by Die Eiland Spa.  Ons is nie mense vir hotelle en gastehuise nie en is op ons gelukkigste in ons Jurgens 1970 model by n lekker oord soos Mabalingwe.  As ons die Mabalingwe naweek kan wen sal dit nog n perfekte geleentheid wees vir ons om ons Jurgens uit te sleep om te gaan ontspan en nuwe kamp vriende te ontmoet wat ons passie en liefde vir kamp deel.

Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Fri, 19/01/2018 - 12:06

Mark my words...

That era of Jurgens vans is 110 % better than the modern junk currently being dished up...

Moet nooit onslae raak van hom... jy sal oor en oor spyt wees.

Elke keer as jy dit oorweeg, gaan kyk net die nuwe spul Gypsey "lite" wat hulle nou-laangs uit-gebring..... Digby R200 000.00

Moet net nie anni bed sit... dit sal net inmekaar tuimel

I used to have the 450, and left it at Umtentwenie. When the dam wall burst and Umtentweni caravan park was flooded (to a height of +- 800 mm on the office walls, mine just upped and floated into the mangroves...

Tobie recovered it, put  his cleaners to work and it was piek-fyn... I don't have photos anymore, but all the other modern vans where completely wrecked

The photo is me tandem towing that van up Naudes Neck.... just to demonstrate how tough they are....

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus