Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Vordering met die Triber se Kamp-aanpassings Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -15 minutes ago
Uit 'n ander hoek Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -21 minutes ago
Dis hoe die rallytent twee… Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -34 minutes ago
Triber se dakspore is baie swak Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -39 minutes ago
Caramel sous? Braai met 'n Weber neef Herman -1 hour ago
Fanie se Hilux Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -1 hour ago

Twee vriendinne

Port Elizabeth
Submitted by Frieps on
Forums

Maria en Lettie ontmoet mekaar in die hemel.

Maria:   Hoe het jy doodgegaan?

Lettie:   Ek het doodgevries.  Dit was 'n bittere koue.  En jy?

Maria:   Ek was oortuig my man het 'n verhouding met 'n ander vrou en vroeg huistoe gegaan om hulle uit te vang.  Toe ek by die huis kom, sit hy alleen voor die TV.  Ek het die hele huis deursoek, al die kaste, onder die beddens, in die garage, in die solder, die tuin.  Ek het my so ooreis dat my hart gaan staan het.

Lettie:   Dis jammer jy het nie in die vrieskas gesoek nie, dan het ons altwee nog gelewe!

 

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus