![]()

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep. Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by www.kampforum.co.za/rww&…; of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou" skakel heel bo.
![]()
Oom Seg, oom se oom het so…
Oom Seg, oom se oom het so uitgekyk daar op Mabalingwe. Kyk hekse dans mos so kaal om die vuur as dit volmaan is. Het n wyfie dit dalk daar gedoen ?
Dankie Noddy. Lekker show! …
Dankie Noddy. Lekker show!
"Ek weet wie heksie is " ![]()
Dankie Oom Noddy vir `n…
Dankie Oom Noddy vir `n great program soos altyd.
Vir die van julle wat gewonder het Die Heks is nie getroud nie.![]()
Ek gaan maar vir Oom Deon en Tannie Martie moet vra vir `n staanplekkie die naweek.![]()
Dankie julle almal wat…
Dankie julle almal wat ingeskakel het.
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Dankke Noddy. Ons het…
Dankke Noddy. Ons het lekker saam met almal gekuier gisteraand ![]()
Die Heks is nie getroud nie.
daar is mos ander tipes websites ook vir eensames en enkel lopendes om maaitjies te vind? ![]()
daar is mos ander tipes…
daar is mos ander tipes websites ook vir eensames en enkel lopendes om maaitjies te vind?
Nee man jaag jy nou die Heks weg ?
'n Kampmaat vir Warren sal mos beter wees ?
Nee, ek jaag glad nie vir…
Nee, ek jaag glad nie vir liewe heksie weg nie
nooit nie!
Ek probreer net vir Livinia help om 'n man te kry. Gesie is ongelukkig klaar gevat.
Blommie is seker nie meer in…
Blommie is seker nie meer in die storie nie.... ![]()
As ek 6 uur in die oggend 'n…
As ek 6 uur in die oggend 'n whatsapp boodskap kry, dan weet ek dit is Saterdag en amper tyd vir Om die Kampvuur saam met Noddy.
Wie gaan vannaand saam kuier?
Hi daar almal. Vandag weer…
Hi daar almal. Vandag weer sulke tyd. Kuier weer saam vanaand tussen 18:00 en 21:00
Daarsy oom Harry, alles wat…
Daarsy oom Harry, alles wat mooi is!
Aaaaah, dankie oom Noddy vir…
Aaaaah, dankie oom Noddy vir daai twee lekkeres
Hehe Noddy klink my daai…
Hehe Noddy klink my daai Neil Young het jou sommer uit asem geslaan?
Dankie .... Keep on Rock'n in a free world !
Lekker Gesie hoe wikkel my…
Lekker Gesie hoe wikkel my boude nou ![]()
Baie dankie aan Radio x5,…
Baie dankie aan Radio x5, Anton en almal vir die geluk wense vir more se herdenking van my geboorte dag.
Baie toevalig verjaar ek ook op dieselfde dag.
Baie Dankie.
Lol, wie van julle het al…
Lol, wie van julle het al Deadpool gesien, miskien moet ek oom Noddy vravir daai openingsong van "Angel of the morning" deer Juice Newton. Die ou manne sal onthou sy het ook "Queen of Hearts" gesing.





Hmmmmm, Oom Voorrie se vrou…
Hmmmmm, Oom Voorrie se vrou is klaar as Lolla op die forum, so ook nie sy nie....