Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Laat die Internasionale… Help met kamp beddens en… Voortrekker -33 seconds ago
Braai broodjie debat Kgalagadi Oktober 2026 Geert -5 minutes ago
Wonder ek nou.  Hoe lank… Padlangs deur die RSA - Dis… Voortrekker -16 minutes ago
Kamieskroon Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -51 minutes ago
Dankie Rona Aartappelsop (Vichyssoise) Geert -1 hour ago
3 Doodgeskiet? Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago

Om die Kampvuur met Noddy- Radio Wêreldwyd

Pretoria
Submitted by Noddy on

radio Wêreldwyd luister nou

Noddy RWW

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep.    Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by  www.kampforum.co.za/rww&…;  of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou"  skakel heel bo.

om die kampvuur

Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sat, 14/04/2018 - 20:45

Oom Seg, oom se oom het so uitgekyk daar op Mabalingwe. Kyk hekse dans mos so kaal om die vuur as dit volmaan is. Het n wyfie dit dalk daar gedoen ?

0
Pretoria

Die Heks

Sat, 14/04/2018 - 21:19

Dankie Oom Noddy vir `n great program soos altyd.

Vir die van julle wat gewonder het Die Heks is nie getroud nie.wink

Ek gaan maar vir Oom Deon en Tannie Martie moet vra vir `n staanplekkie die naweek.blush

0
Centurion

Voortrekker

Sun, 15/04/2018 - 07:41

Dankke Noddy.  Ons het lekker saam met almal gekuier gisteraand yes

Die Heks is nie getroud nie.wink

daar is mos ander tipes websites ook vir eensames en enkel lopendes om maaitjies te vind?  cheekywink 

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sun, 15/04/2018 - 10:58

daar is mos ander tipes websites ook vir eensames en enkel lopendes om maaitjies te vind?

Nee man jaag jy nou die Heks weg ?

'n Kampmaat vir Warren sal mos beter wees ?

0
Centurion

Voortrekker

Sun, 15/04/2018 - 11:02

Nee, ek jaag glad nie vir liewe heksie weg nie surprise  nooit nie!  

Ek probreer net vir Livinia help om 'n man te kry. Gesie is ongelukkig klaar gevat.

0
Centurion

Voortrekker

Sat, 21/04/2018 - 06:19

As ek 6 uur in die oggend 'n whatsapp boodskap kry, dan weet ek dit is Saterdag en amper tyd vir Om die Kampvuur saam met Noddy.

Wie gaan vannaand saam kuier?

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Sat, 21/04/2018 - 18:29

Baie dankie aan Radio x5, Anton en almal vir die geluk wense vir more se herdenking van my geboorte dag. 

Baie toevalig verjaar ek ook op dieselfde dag.

Baie Dankie.

 

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sat, 21/04/2018 - 18:43

Lol, wie van julle het al Deadpool gesien, miskien moet ek oom Noddy vravir daai openingsong van "Angel of the morning" deer Juice Newton. Die ou manne sal onthou sy het ook "Queen of Hearts" gesing.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus