Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -12 minutes ago
Voorwêreld Oktober 2026 saam gesels neef Herman -49 minutes ago
Sterkte Verskoning Geert -1 hour ago
Vlieënde Tesla Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -2 hours ago
Suksesvolle/bevredigende vakansie Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -2 hours ago
Tesla as sleep voertuig Oktober 2026 saam gesels Geert -2 hours ago

Om die Kampvuur met Noddy- Radio Wêreldwyd

Pretoria
Submitted by Noddy on

radio Wêreldwyd luister nou

Noddy RWW

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep.    Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by  www.kampforum.co.za/rww&…;  of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou"  skakel heel bo.

om die kampvuur

Centurion

Voortrekker

Sat, 04/11/2017 - 10:40

Kom skakel in saam met ons en kuier lekker saam met Noddy.  Laat die boeremusiek jou tone laat kriewel!

0
Vaalpark

Johann L

Sat, 04/11/2017 - 10:49

Kom skakel in saam met ons en kuier lekker saam met Noddy.  Laat die boeremusiek jou tone laat kriewel!

? 

0
Centurion

Voortrekker

Sat, 02/12/2017 - 06:07

Dis Saterdag! Met al die herhalings op TV en al dieselfde ou storielyne en advertensies, Skakel af daai flikker-kassie en kom kyk met jou ore op RadioX5!

0
Vaalpark

Johann L

Sat, 02/12/2017 - 20:53

Ek was tot nou toe van die lug af, het maar op mobile data probeer luister, maar het op gegee.

Anton, hier het dit hard geval, ek het heeltyd aan die kaap gedink, wens dit kon daar ook reen.

Kon nie eers luister na die uitsending nie.

0
Vaalpark

Johann L

Sat, 02/12/2017 - 21:25

Dankie Anton, ek is nou op mobile data, kry kort kort 'n "timed-out" boodskap,  ?maar ons is dankbaar vir die reen. ?

Ek het nou gaan loer (so deur die patio deur) dit lyk na so ongeveer 50mm wat sedert 17:00 geval het, met baie swaar bliksemstrale.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus