Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Selfde leeuwyfie? Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -22 minutes ago
Wessel ... Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -53 minutes ago
Wessel, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Gemsbok... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Stil pad Tulbagh toe. Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Ons kom al nader... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -2 hours ago

Kamp naweek.

Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt
Submitted by Harry Du Randt on
Forums

Dink dit is weer tyd vir n kamp naweek kompetisie of wat dink al die lede hier. 

Ek (Cadhouse) sal weer n naweek borg ter waarde van R 600.00 .

Anton hoe maklik kan mense foto's laai op die forum of gaan lede dit moeilik ondervind. Ek sien nie baie foto's op die forum nie.

Laaste R 600.00 kamp naweek kompetisie was daar bietjie min inskrywings. Dalk moet ons dink aan n foto plaas kompetisie. Iets wat dalk oor n langer tyd gaan strek, om meer mense kans te gee om deel te neem.

Sal kyk vir terugvoer en idees hier.

 

Meyerton
Profile picture for user Segekok

Segekok

Thu, 19/04/2018 - 19:27

Nou moet julle asb nie sleg voel nie maar ek het reeds met die mense by Cadhouse gepraat en elk een van hulle weet nou wat ek van hulle weet. Afpersing is glad nie vir my moeilik nie...........

 

 

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Tue, 24/04/2018 - 09:56

Boo-Boo's at camp.

Fallen, accidents, mistakes made, funnies, etc

Take at camp by your self or by other of you.

0
Meyerton
Profile picture for user Segekok

Segekok

Tue, 24/04/2018 - 12:55

Dis nou n moeilike een.....  Ek maak nie BOO BOO'S as ek kamp nie.......  Al die dinge wat ander as BOO BOO'S beskou beskou ek as inligting versameling vir die toekoms.....

 

0
Meyerton
Profile picture for user Segekok

Segekok

Tue, 24/04/2018 - 12:56

Wag so n bietjie.....  Wat daarvan as ek n foto geneem het van n ander lid se BOO BOO tafeldoek....  kan ek dit ook gebruik as n inskrywing...

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus