Dink dit is weer tyd vir n kamp naweek kompetisie of wat dink al die lede hier.
Ek (Cadhouse) sal weer n naweek borg ter waarde van R 600.00 .
Anton hoe maklik kan mense foto's laai op die forum of gaan lede dit moeilik ondervind. Ek sien nie baie foto's op die forum nie.
Laaste R 600.00 kamp naweek kompetisie was daar bietjie min inskrywings. Dalk moet ons dink aan n foto plaas kompetisie. Iets wat dalk oor n langer tyd gaan strek, om meer mense kans te gee om deel te neem.
Sal kyk vir terugvoer en idees hier.
Nou moet julle asb nie sleg…
Nou moet julle asb nie sleg voel nie maar ek het reeds met die mense by Cadhouse gepraat en elk een van hulle weet nou wat ek van hulle weet. Afpersing is glad nie vir my moeilik nie...........
Ek ken die manne by cadhouse…
Ek ken die manne by cadhouse ook baie goed, hulle het nogal vir my 'n paar skokkende stories van jou vertel ![]()
Nou moet julle nie begin om…
Nou moet julle nie begin om mekar af te dreig nie, as ek eers begin.....
Gaan rof by werk…
Gaan rof by werk.
dis reg Harry, werk hard sodat ons nog baie kampplek borge kan kry!
Het die hardwerkende manne…
Het die hardwerkende manne daar by Cadhouse al besluit watse fotos wil hulle graag sien?
You are the leader you can…
You are the leader you can make the pick.
Just pick the ripe ones![]()
He He
Boo-Boo's at camp…
Boo-Boo's at camp.
Fallen, accidents, mistakes made, funnies, etc
Take at camp by your self or by other of you.
Anton jy moet self vertaal…
Anton jy moet self vertaal.
Ek het net n Brise spel check
![]()
Dankie oom, ek sal ietsie…
Dankie oom, ek sal ietsie bymekaar sit ![]()
Dis nou n moeilike een..... …
Dis nou n moeilike een..... Ek maak nie BOO BOO'S as ek kamp nie....... Al die dinge wat ander as BOO BOO'S beskou beskou ek as inligting versameling vir die toekoms.....
Wag so n bietjie..... Wat…
Wag so n bietjie..... Wat daarvan as ek n foto geneem het van n ander lid se BOO BOO tafeldoek.... kan ek dit ook gebruik as n inskrywing...
Dit sal baie laag wees van…
Dit sal baie laag wees van jou.
Jy kan verban word CP toe
Cape Provinse
![]()
Wel ek probeer ook maar net…
Wel ek probeer ook maar net n inskrywing kry......
Ek het 'n foto van 'n lid…
Ek het 'n foto van 'n lid wat met sy kakte tassie stap. ![]()
Ai Anton, het jy daai foto…
Ai Anton, het jy daai foto van my by oom DK gekry??
Jy mag maar daai foto plaas, ek is gelukig nie 'n skaam outjie nie.





Heng, dit is 'n groot prys…
Heng, dit is 'n groot prys om te wen, sterkte vir almal. Ek hou duim vas ek wen.