Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
N1 vs N12 Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Dankie Goeie Hout Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Chris en Wessel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Mopani Restaurant Kruger 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Nossob Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Mopanie restaurant Kruger 2026 Geert -1 hour ago

Wen R1000 foto kompetisie!

Suid Afrika
Profile picture for user Kampforum
Submitted by Kampforum on
Forums

Wen R 1000 bygedra tot jou kampplek van keuse!

Dankie Harry du Randt (Cadhouse) vir die R800 borg  + 'n  R200 borg van 'n anonieme forum lid! smiley

Hoe werk die kompetisie?

Jy hoef nie 'n nuwe draad te begin nie.  Plaas jou inskrywings slegs op hierdie draad.

Enige lid mag 3 foto's inskyf.  Enige foto na jou 3rde inskrywing sal nie in ag geneem word nie.   Jy hoef nie al 3 foto's gelyktydig te plaas nie.   Foto's MOET deur jou of van jou geneem wees.     Die kompetisie sal eers eindig wanneer 15 of meer lede ingeskryf het.    Forum lede word verwelkom om kommentaar te lewer op foto inskrywings. smiley

Foto Tema:     " My gunsteling kamp foto's"

Prysgeld:  Die R 1000 sal in die wenner se oord van keuse se rekening inbetaal word met bespreking.

kliek - HOE OM FOTO's TE LAAI?

KOM LAAT ONS JOU FOTO's SIEN! wink  (beoordelaars is Cadhouse kantoor lede en anonieme borg)

Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Sat, 28/04/2018 - 18:14

My oorlede Jack Russel Mollie, probeer Froggy onder sy pens skoon maak.

En daar dink almal dit is net Fords wat olie lek. KOES !!!

 

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Sat, 28/04/2018 - 18:20

Baie jare terug.

Ek en Yvonne by die Naude's van Naudes Nek pas. Hulle boer aan die voet van die pas.

24 September lang naweek, toe dit begin sneeu het. Dink dit was so 13/14 jaar terug.

Amper vas gesneeu.

Hoe mis ek nou nie my hare en baard nie.

Sien ek het 'n sigaret in die regterhand. n Jaar later opgehou rook.

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Sun, 29/04/2018 - 05:52

Net om darem deel te wees van die storie.  Sonder enige verwagtinge.  Foto's wat altyd vir my mooi herinneringe bring van waar ons so lekker gekamp het.

1.  By Forever Plett het die outjie elke dag na binne in die karavaan gekom.  Ek het spesiaal vir hom krummeltjies gegooi en dit was te oulik hoe hy getrou dit kom eet het.

 

2.  By Buffelsbaai, waar ons bo-op die see staan, het jy heeldag kuiergaste gehad.  En hulle is altyd honger.

3.  By Dibiki sê hulle vir jou jy maag maar drinkibiki.

 

Nou weet ek nie of die storie gaan werk nie, my foto's lê nie hier op my inset nie, dit lê onder "laai foto"?   Ek save maar en kyk wat gebeur.

 

 

 

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus