Wen R 1000 bygedra tot jou kampplek van keuse!
Dankie Harry du Randt (Cadhouse) vir die R800 borg + 'n R200 borg van 'n anonieme forum lid! ![]()
Hoe werk die kompetisie?
Jy hoef nie 'n nuwe draad te begin nie. Plaas jou inskrywings slegs op hierdie draad.
Enige lid mag 3 foto's inskyf. Enige foto na jou 3rde inskrywing sal nie in ag geneem word nie. Jy hoef nie al 3 foto's gelyktydig te plaas nie. Foto's MOET deur jou of van jou geneem wees. Die kompetisie sal eers eindig wanneer 15 of meer lede ingeskryf het. Forum lede word verwelkom om kommentaar te lewer op foto inskrywings. ![]()
Foto Tema: " My gunsteling kamp foto's"
Prysgeld: Die R 1000 sal in die wenner se oord van keuse se rekening inbetaal word met bespreking.
kliek - HOE OM FOTO's TE LAAI?
KOM LAAT ONS JOU FOTO's SIEN!
(beoordelaars is Cadhouse kantoor lede en anonieme borg)
Daai spinnerak foto is mooi,…
Daai spinnerak foto is mooi, en in my opinie n ware contender vir die prys.
Wonner ek nou so hier by my…
Wonner ek nou so hier by my se selwers, sou daai spinnerak daar so strategies geplaas was deur "The Boss" hom se selwers om dalkies vir Heksie te vang???
Of dalk het hy haar al lankal gevang?
Daai spinnerak foto is mooi,…
Daai spinnerak foto is mooi, en in my opinie n ware contender vir die prys.
Daai spinnerak foto is mooi,…
Daai spinnerak foto is mooi, en in my opinie n ware contender vir die prys.
The Boss , Oom Noddy lyk…
The Boss , Oom Noddy lyk soos Mattewis na `n lekker sondag middag ete![]()
Hierdie Heksie word nie…
Hierdie Heksie word nie sommer gevang nie.
I will put a spell on you!!!
Oppas noddy, daai heks gee…
Oppas noddy, daai heks gee jou net nou 'n gif apletjie, dan slaap jy vir 7 jaar, wie gaan dan uitsaai?
Ag my ou sussie, Feeks Ansie…
Ag my ou sussie, Feeks Ansie is eintlik vreeslik nice, moet net nie Arie te hard se nie.
Nou nie gekamp nie, maar…
Nou nie gekamp nie, maar Vrydag aand gebraai en dit so geniet dat ons maar Saterdag aand weer so gemaak het.
Dit was regtig 'n fees, vriende wat ons 30 jaar laas gesien het, het ook kom groet, kyk, toe kuier ons!!!




Iets wat ek op gemerk het, is hoe die tyd aan ons geskaaf het?
Maak my vies
Ek word so vies as mense "brag" met hulle groot stukke vleis op die vuur terwyl ander pensionarisse moet katkos eet ![]()
Dassie jy kan daai katkos in…
Dassie jy kan daai katkos in 'n sykous stop en hom dan braai soos 'n boereworsie. ![]()
Die ou worsie
@ Vorrie ek sien jy ken van . Is net die kat raak krapperig as jy hom in die sykous wil stop ![]()
Julle ryk mense darm..... …
Julle ryk mense darm..... Ons braai maar toppers
Ai moet nou nie
Moenie dat ek oor my arm jare gesels nie .Ons braai mince op die rooster dan skryf my ma met n koki pen op die vleis Rump steak ![]()
Ons rasper brood, dan hou…
Ons rasper brood, dan hou dit langer. ![]()
Nou kyk nou net
Harry nou daai is n blink idee
Jy ken mos die Pap en Tik storie ne ![]()
Ek is al verby pap en tik -…
Ek is al verby pap en tik - ons eet nou pap en kyk.
Foto van 'n stuk steak teen die yskas, dan kyk ons vir dit terwyl ons die pap afwurg.
Wat daarvan as ek n foto…
Wat daarvan as ek n foto geneem het van n ander lid se BOO BOO tafeldoek....
Ek wag nog vir daai foto ![]()





The Lonesome stranger
The Lonesome stranger