![]()

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep. Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by www.kampforum.co.za/rww&…; of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou" skakel heel bo.
![]()
Ons kon nie in skakel nie, …
Ons kon nie in skakel nie, sein was te swak op die plaas?
More more almal…
More more almal.
"Om die Kampvuur" sal nie vanaand 18:00 lewendig uit gesaai word nie. Ek sit op `n plek waar die sein baie swak is.
Daar sal gepoog word om een van die vroeer opnames op die tyd uitgesaai word.
Ek sal beslil volgende week weer op die lug wees.
Kampvuur Groete
Geniet jou rus…
Geniet jou rus
Geniet die plaas Noddy. Ek is seker ons klomp sal darem een Saterdagaand kan oorleef ?
![]()
Daarsy, Ek sal weer more op…
Daarsy, Ek sal weer more op my pos wees. Skakel asn in en kuier saam.
Kanniewagnie..![]()
Daarsy, weer terug na laaste…
Daarsy, weer terug na laaste saterdag se afwesigheid.
Luister weer Saterdag om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op RadioX5 Stereo.
Geborg deur “Kampforum.co.za” “Kamp-Mal”.
Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook by https://www.facebook.com……
Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by
http://bit.ly/x5live op enige toestel.
http://bit.ly/x5stereo-r…
of of laai ons app af en installeer op jou selfoon - http://bit.ly/radiox5fba…
of skakel in by Tunein op jou selfoon by http://bit.ly/radiox5ste….
Luister ook nou aanlyn by http://www.x5stereo.co.z…
En beste van als jy is kan inskakel by Radio X5 Stereo deur regs op die Kampforum blad op die “Luister nou Radio X5 Stereo” knoppie te klik en dit vat jou reguit na die stasie met fotos en programme.
Download die Kamp-mal App en luister deur die “Kampklanke” link.
Lekker! Dankie Noddy, ek…
Lekker! Dankie Noddy, ek sien uit daarna ![]()
Lekker. Vannaand kuier ons…
Lekker. Vannaand kuier ons saam met oom Noddy sommer om die hout stoof ![]()
Wonder watse nommertjie het dassie vir ons bestel? Alphaville?
Dassie se keuse is `n geheim…
Dassie se keuse is `n geheim tot later![]()
Blerrie cloak and daggers,…
Blerrie cloak and daggers, dit is net spy stuff hier.
Raai maar Voortrekker
okay julle het my arm ge- twist .Leidrade 4 wiele , osse , Voortrekker en nlekker lang pad
Vatso Katvis ![]()
Dankie Noddy
Ek wonder nou oor die keuse van die liedjie miskien ken die lede nie eers die song nie .In elk geval al wat ek kan se dis n "LOCAL " song wat opgeneem is by Berties Mooring vir die wat weet waar dit is " For now my lips are sealed " ![]()
Bring me home country road,…
Bring me home country road, NOT, I think, kom gesie gaan google Berties se moord plek.
Harbour Island, Gordon's Bay…
Harbour Island, Gordon's Bay... Mmmmmhhhh
Jy is warm
Hmmm Gesie raak warm daar is n lekker uithang plek daar vir musiekante





Ja dit was weer lekker om so…
Ja dit was weer lekker om so om die kampvuur te luister.