Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Moet wees Geert Kruger 2026 Rona du Plessis -20 minutes ago
Moenie uitstel nie, Wessel Kruger 2026 Rona du Plessis -24 minutes ago
Warm Kruger 2026 Geert -24 minutes ago
Gewaarborgde koelte boom.... Kruger 2026 Wessel Strydom -37 minutes ago
Wie se voortuin is dit? Kruger 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Dankie Wessel en Johan L, ek… Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -1 hour ago

Om die Kampvuur met Noddy- Radio Wêreldwyd

Pretoria
Submitted by Noddy on

radio Wêreldwyd luister nou

Noddy RWW

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep.    Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by  www.kampforum.co.za/rww&…;  of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou"  skakel heel bo.

om die kampvuur

Pretoria

Noddy

Sat, 05/05/2018 - 05:59

More more almal.

"Om die Kampvuur" sal nie vanaand 18:00  lewendig uit gesaai word nie. Ek sit op `n plek waar die sein baie swak is.

Daar sal gepoog word om een van die vroeer opnames op die tyd uitgesaai word.

Ek sal beslil volgende week weer op die lug wees.

Kampvuur Groete

0
Centurion

Voortrekker

Sat, 05/05/2018 - 16:12

Geniet jou rus

Geniet die plaas Noddy.   Ek is seker ons klomp sal darem een Saterdagaand kan oorleef ?crying wink

0
Pretoria

Noddy

Sat, 12/05/2018 - 05:59

Daarsy, weer terug na laaste saterdag se afwesigheid.

Luister weer Saterdag om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op RadioX5 Stereo.
Geborg deur “Kampforum.co.za” “Kamp-Mal”.
Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook by https://www.facebook.com……
Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by
http://bit.ly/x5live op enige toestel.
http://bit.ly/x5stereo-r…
of of laai ons app af en installeer op jou selfoon - http://bit.ly/radiox5fba…
of skakel in by Tunein op jou selfoon by http://bit.ly/radiox5ste….
Luister ook nou aanlyn by http://www.x5stereo.co.z…

En beste van als jy is kan inskakel by Radio X5 Stereo deur regs op die Kampforum blad op die “Luister nou Radio X5 Stereo” knoppie te klik en dit vat jou reguit na die stasie met fotos en programme.

Download die Kamp-mal App en luister deur die “Kampklanke” link.

0

Ek wonder nou oor die keuse van die liedjie miskien ken die lede nie eers die song nie .In elk geval al wat ek kan se dis n "LOCAL " song wat opgeneem is by Berties Mooring vir die wat weet waar dit is " For now my lips are sealed " laugh

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus