Daarshy, klink vir my die Radio X5 "Om die Kampvuur" luisteraars wil graag 'n 80's aandjie saam met Noddy hou ![]()
Hoelykit Noddy, kan ons so 'n nommertjie of 20 bymekaar skraap vir 'n volgende uitsending? ![]()
Plaas julle keuses op hierdie draad en dan maak ons 'n top 20 lysie ![]()
Thanks Anton
Ek het so baie sal hier opsit julle ouens dink flink
My lys
Lady in red Chris de Burgh
Crying in the rain A-ha
A good heart Feargal Sharky
If tomorrow never comes Ronan Keating
All i wanna do Heart
Break my stride
All out of love
Making your mind up
Blue Hotel
When the going gets tough
Eye in the sky
Brass in pocket
Cruel summer
Baie dankie Voortrekker
Ek se dankie Vorie vir die draad nou kan n ons lekker liedjies saamstel vir volgende week se uitsending
Oom Dassie,LOL, was crying…
Oom Dassie,LOL, was crying in the rain nie deer A-ha?
☺☺☺???, nog steeds lief vir…
☺☺☺???, nog steeds lief vir oom,LOL
Ai boetman
Ai ou Gesie laat jy nou my oe traan is net jy en my hondjie snik
'n Paar Afrikaanses:…
'n Paar Afrikaanses:
Boesmanland - Worsie Visser
Ek lewe - Anneli van Rooyen
Sproetjies - Sias Reynecke
Reik na die sterre - Bles Bridges
En een Engelse : We kill the world - Boney M
Hier is solank my keuses.
In geen spesifieke volgorde nie.
Up where We Belong. Joe Cocker en Jennefir Warnes
We Build This City Starship.
Islands In The Stream. Kenny Rogers en Dolly Parton. (Geredigeur)
The Tide Is High. Blondie
Skuus Johann L
Ek dink dis Islands in the stream Islands in the sun is n ander liedjie
Dassie, ja jy is reg?…
Dassie, ja jy is reg?
Afrikaanse liedjies.
Trans Karoo. Herman Holzthauen
Ek Lewe. Anelie Van Rooyen
Ruik na die Sterre Bles Bridges (of enige van sy songs)
Duits Wes wals. Randall Wicomb
Sal nog biettjie aan las more.
Kan ons Donderdag 18:00 die…
Kan ons Donderdag 18:00 die lys finaliseer, sodat ek kan verseker ek het al die songs.
Long Cool Women in a Black…
Long Cool Women in a Black Dress.
A Nother Brick in the Wall





80's kampforum top 20 lys …
80's kampforum top 20 lys ....