6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
8 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -27 minutes ago
Verblyfplanne Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
URC Springbok rugby Geert -1 hour ago
Sabie River Café Kruger 2026 Geert -2 hours ago
Thumbs up Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -3 hours ago
Skinder??? Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -4 hours ago

3de Forum Familie Saamtrek

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on

Ok julle, die twee 2de kampe is agter die rug, kom ons kyk vorentoe.

Daar was by die Kokoriba kamp gepraat van 'n plek waar daar vis gevang kan word.  Weet nie wat was by Noddy se kamp gesels nie, ons wag om te hoor.

Daar is twee dinge waarna ons moet kyk:

  • Is die tyd
  • Is die plek

Vaalrivier

Meyerton

Segekok

Mon, 28/05/2018 - 14:44

Gaan dit nie kan maak in September nie. Ook nie in die skool vakansie nie.   

Wat van Koppisol. bietjie nader vir die mense van die Suide?

 

0
Centurion

Voortrekker

Mon, 28/05/2018 - 14:56

Ons moet ook met Johan van Heerden se vriend gesels, dink sy naam is Wim of Willem? (was by saamtrek)   Hulle saam met Christo en Kleintjie is van Vereniging. Blykbaar is Wim of Willem groot in die hengel in, en hulle was baie opgewonde oor 'n visvang saamtrek langs die vaalrivier. 

Die wat nie wil visvang nie kan saam kom om te hengel?

0

Vaal's ok, So is Magellan Sept seems 150 % as it's makes it better over 3 days and not just 2 days................ It's a moer of a lot of work putting up my tent......

Hope it's going to be a "gesaaamelike"  DWS almal saam op een plek....

Can my bitch come with?

Is this one a "fishing" thing?

0
Centurion

Voortrekker

Mon, 28/05/2018 - 15:16

ASB!  Ek wil groot asb vra of die kaapse lede nie ook saam wil kamp nie?  Natuurlik êrens nader aan julle, maar dieselfde naweek?

Kapenaars?

As daar Durbaniete is wat dieselfde wil doen, maak so!

 

0
Vaalpark

Johann L

Mon, 28/05/2018 - 15:28

Nog 'n lekker plek is Rietspruidam, net langs Klub Amigos naby Ventersdorp. Min vir kinders om te doen, maar dit is 'n lekker plek vir visvang, en pragtige gras stands.

Ek ken ongelukkig min plekke wat visvang spesifiek is.

0
Vaalpark

Johann L

Mon, 28/05/2018 - 15:31

Weltevrede is reg op die Vaalrivier naby Parys, baie mooi plek. Die staanplekke is in rye onder afdakke, kan nou nie onthou of dit sink, of skadunet is nie.

0
Meyerton

Segekok

Mon, 28/05/2018 - 15:43

Johann dit is sink dakke.

Die plek is net lekker duur...  R 270. per nag vir 2 persone en dit wat in 2016. (buite seisoen).  Die naweek van die 24ste Sep is n lang naweek en dus baie duurder.

 

0
Vaalpark

Johann L

Mon, 28/05/2018 - 20:58

Dankie, ek kon nie onthou nie, maar weet dit is sulke lang rye waar onder jy kamp opslaan.

Ek het gesoek na my fotos, maar kan wraggies niks kry nie.

Deon, ja, hul pryse is bietjie rof, wat van Soetdoring of Koppiesol, daar is ongelukkig  net nie visvang plek by die twee oorde nie.

0
Centurion

Voortrekker

Wed, 30/05/2018 - 19:48

Ek het hier 'n lys gekry vannaf Wim, via Kleintjie via Johann van Heerden, almal wie op die kokoriba saamtrek was. 

Moontlike visvang kampplekke. 

Smilin Thru

Weltevrede

Riverlake

Vaalrus

Wesvaal

Limerick 

Benjoh

Ek ken glad nie enige van bogenoemde nie. 

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Wed, 30/05/2018 - 20:09

Deon, wat was die plek se naam  op die Vaal Rivier by Parys waar ons saam met my staff gekamp het so 3 jaar terug ?

Was dit Umfula of so iets, of het ek kat aan die gat beet. 

Weet die plek was Kwagga genoem, jare terug.

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Wed, 30/05/2018 - 20:23

Sien nie die plek op die kaart nie.

Dit is die eerste kamp plek tussen Parys dorp en Smilin Thru. Jy draai na reg.

Deon het vir ons groep lekker vark nek en kool gemaak in draai groot vark van hom, by die plek.

Moet erken dit was lekker koud in die winter gewees by die rivier.

0

Ask me I know... I had 75ha next to Vaal dam for a couple of years.....

Don't be surprised to wake up to ice-slush along the water's edge.....

The river...... Not so much..........

Now personally it does'nt bug me too much, I get up after 09:00, shower before 15:30 and have supper by 05:00 then I'm in the koy by 06:00.....

Just saying...............

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus