Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lig my laphoedjie.... 2025 Wonderland 45 Wessel Strydom -4 hours ago
wapen lisensie My nuwe voertuig Wessel Strydom -4 hours ago
Pragtige fotos 2025 Wonderland 45 Geert -4 hours ago
Dapper pa! 2025 Wonderland 45 Rona du Plessis -4 hours ago
Goeie Hout Nog lekker hoender resepte Rona du Plessis -5 hours ago
Raai wat's vir aandete vanaand. Nog lekker hoender resepte Goeie Hout -5 hours ago

Ons Onthou vir Gyfie:

Submitted by Admin on

Ek onthou vir gyfie en vir de toekoms van die forum    hier is hy.....

https://www.youtube.com/…

VOORTREKKER:  Mooi man Segekok. Ek onthou dit was juis daar by Gyfie se musiek naweek waar ek jou onmoet het.

SEGEKOOK: Jy is reg.   Dit was daar by "BOJAANS KRANS"

ARIE: Welkom Segekok lekker om weervan jou te hoor!

SEGEKOOK:

Arie het geskryf:

Welkom Segekok lekker om weervan jou te hoor!

Dankie oom Arie.  Lekker om die ou bekendes weer hier te sien.

n Redelike onlangse liedjie maar het betrekking op n ander musiek persoonlikheid wat baie bygedra het tot die musiek uit my tyd.....

https://www.youtube.com/…

WILLEWILLEMIEN:

Hello Seeegekok:)

Everley Brothers lank gelede:

https://www.youtube.com/…

Mamas an Papas.....great.

https://www.youtube.com/…

Ai, man. Hier's nou 'n nice video om die jare so bietjie terug te draai mee.

https://www.youtube.com/…

 

SEGEKOOK: Dankie WW.

CHRIS DU PREEZ: Dis great dat hier n musiek draad ook is.Dankie Anton

SEGEOKOOK:

Ek dink almal sal van die een weet....

https://www.youtube.com/…

CHRIS DU PREEZ:  Sal altyd n gewilde een bly

JOHANN L: Ai darem nou lekker terug gedink met heimwee.

WILLEWILLEMIEN:

Hierdie girl mag maar speel.

http://societyofrock.com… … sterpiece/

Hoor hier:

https://www.youtube.com/…

SEGEKOOK:  Daar is darm n paar mense wat maar regtig mag

WILLEWILLEMIEN:

Fantastic! https://www.youtube.com/…

Nog een https://www.youtube.com/…

Lekker vir ou Willie https://www.youtube.com/… … JdUAdnbpMI

Guantaramela https://www.youtube.com/…

Santana https://www.youtube.com/…

Unchained Melody https://www.youtube.com/… … Y&index=18

Zorba the Greek https://www.youtube.com/… … Y&index=20

Miake Batt. Caravans https://www.youtube.com/…

Caravans Theme https://www.youtube.com/…

I will love you all my life. https://www.youtube.com/…

Old Flames https://www.youtube.com/…

Kom ons maak 'n draai in Skotland https://www.youtube.com/…

Wie van julle ken die liedjie: https://www.youtube.com/… … 7F&index=4

Puff the magic Dragon https://www.youtube.com/…

Nog 'n weergawe https://www.youtube.com/…

Aint no sunshine https://www.youtube.com/…

Eric Clapton https://www.youtube.com/…

My favoutite

Sit hard die klank https://www.youtube.com/…

Tuesdays gone https://www.youtube.com/…

Another brick in the wall. https://www.youtube.com/…

Queen https://www.youtube.com/…

Eye of the Tiger https://www.youtube.com/…

Sit jou klank max volume.

Arie seg die mense moet hulle ore toedruk daar in Drieberge

GROOT G: 

Voortrekker het geskryf:

Mooi man Segekok. Ek onthou dit was juis daar by Gyfie se musiek naweek waar ek jou onmoet het.

Ja, dit was 'n ander naweek daardie, maar het tog lekker gekuier.......

SEGEKOK: Het gehoor daar is nuwe bestuur en mens kan daar gaan kamp.  (geen karevane nie.)

CHRIS DU PREEZ: Ja dis daar waar baie van ons mekaar ontmoet het.

SEGEKOK:

Dink dit is n baie goeie weergawe

https://www.youtube.com/…

 

WILLEWILLEMIEN:

Good golly miss Molly. https://www.youtube.com/…

Modern Talking: https://www.youtube.com/…

Celine Dion and Jennifer Rush: Power of love https://www.youtube.com/… … OsSjM#t=34

Celine Dion: My heart will go on https://www.youtube.com/… … pjdmpOsSjM

Celine Dion: River deep mountain high. Check those legs Arie. https://www.youtube.com/… … pjdmpOsSjM

Fantastica https://www.youtube.com/… … pjdmpOsSjM

She'l really take your breath away. https://www.youtube.com/… … M&index=34

Elton John: Sacrifice https://www.youtube.com/… … M&index=29

Police: Every breath you take. https://www.youtube.com/… … M&index=31

Kaoma: Lambamba https://www.youtube.com/… … M&index=31

Arie, dis miskien al hopeloos te vinnig vir jou oooge? https://www.youtube.com/… … pjdmpOsSjM

Wat laat jou dink die girl is my favourite? https://www.youtube.com/… … pjdmpOsSjM

DIT.....IS NOU ENTERTAINMENT. https://www.youtube.com/… … pjdmpOsSjM

Guantanamera https://www.youtube.com/… … M&index=35

Dit is lank lank gelede https://www.youtube.com/… … pjdmpOsSjM

Nog 'n goue oue saam met 'n koue goue... https://www.youtube.com/… … pjdmpOsSjM

The Turtles.

Innie dae toe die ouens nog nietjies met swart pakke opgetree het. https://www.youtube.com/…

Golden 80's https://www.youtube.com/…

Dink ek het hom al gewys, maar mens kan nooit genoeg kry van hierrie miirisyne nie.

Best of the 70's https://www.youtube.com/… … W-hBk#t=90

Chris Norman, Suzy Quatro https://www.youtube.com/… … 4tRQ1W-hBk

Het jy ok daai twist-ding gedoen? https://www.youtube.com/… … k&index=37

Arie...check-a-leg https://www.youtube.com/…

Black is Black https://www.youtube.com/…

The Lion sleeps tonight: https://www.youtube.com/…

Suzy Quatro: She's in love with you. https://www.youtube.com/…

 

GROOT G: Ja, ons ou vriend Gyfie sou verjaar het vandag!

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus