
Kleik hieronder vir RWW se webwerf en meer inligting:

Jy kan enige tyd inskakel op RWW op ons luisterblad deur die luister Nou Knoppie te kliek
![]()
Radio Uitsending Saam Met Gottie Myburgh
Skakel in vanaand vanaf 19:00 tot 22:00, saam met my Gottie Myburgh vir n lekker musiek program, ek staan ook in vir Pieter vanaand.
Tune in from 19:00 tonight with me Gottie Myburgh for a Music Program. I am also filling in for Pieter this evening
Skakel in vir heerlike musiek 24/7, luister sommer direk van die facebook blad af in, kliek net op die Radio RWW knoppie en jy is in, lekker luister! Jy kan selfs direk op die Facebook Radio Blad ook klets.
Tune in for music 24/7, listen direct from the facebook page, just click on the Radio RWW button and you are in. Enjoy! You can also chat directly on the Facebook Radio page
SKAKELS
www.radioworldwide.co.za
email/epos: info@radioworldwide.co.za
http://www.liveonlinerad……/radio-world-wide.htm
Get VLC Here:
http://www.videolan.org/……
GESELS BLAD [KLETS]:
https://www.facebook.com…
STUUR VERSOEKE/ VERJAARSDAG BOODSKAPPE/NUUS AAN ONS epos: info@radioworldwide.co.za
Send messages/BirthdayWishes/News to email: info@radioworldwide.co.za
ONLY Computer: (Plays with VLC or Winamp) http://radioworldwide.co…
ONLY BlackBerry:
http:/radioworldwide.co.za:9980/;listen.mp3 or
http://radiostart.party:…
Lekker Gottie…
Lekker Gottie.
Ek sien ons gaan lekker saamwerk. Dankie vir die geleentheid om ook "Om Die Kampvuur" na Radio Wêreld Wyd te skuif.
Lekker Noddy
Ons gaan beslis lekker saam werk, ek sien uit daarna om jou weer te hoor uitsaai, weereens as n kollega mater
Whatsapp Nommer
Ek wil ook net graag byvoeg dat luisteraars ook saam kan gesels, boodskappe en gelukwense stuur op Whatsapp 078 503 9755
Daars hy, dankie julle?…
Daars hy, dankie julle?
Noddy, ek het jou whats app gekry en die "ou Tune in" app af gehaal, hoop ek kan nog steeds in luister?
Nee johan jy kan nog steeds…
Nee johan jy kan nog steeds deur tuniradio luister, soek net Radio World Wide en kyk uit vir die logo.

Sterkte Noddy
Solank ons nog saterdae kan inlog en jou lekke program kan inskakel Noddy sterkte
Dankie Noddy, ek het…
Dankie Noddy, ek het vannaand my gehoor apparate in gestel op jou skakel, dit het goed gewerk. Ek sal tunin radio net weer installeer vir veiligheid.?
My wêreld, nou gaan ons al…
My wêreld, nou gaan ons al uitsaai oor die hele wêreld. Sterkte en baie geluk!
Radio Uitsending Saam Met Gottie Myburgh
Hallo almal, ek staan in vir Louis Van Der Sandt vanaand 14Junie vanaf 20:00 - 22:00 met n versoek program, julle kan julle versoeke met liedjies vir my stuur op Whatsapp 078 503 9755 en ook asb vroegtydig dit te doen, so teen 16:30 sal 100% wees.
RWW Groete
Gottie Myburgh
Lekker Boeremusiek
Skakel in om 17:00 - 18:00 saam met my Gottie Myburgh vir n Lekker Boeremusiek Program, so n lekker afskop op n Saterdagaand. Gesels saam op Whatsapp, boodskappe en gelukwense kan jy stuur op Whatsapp 078 503 9755, en net na my is Noddy Naude op met sy lekker "Om Die Kampvuur" Program. SIEN JOU DAAR!!
Dankie Gottie, 'n Lekker…
Dankie Gottie, 'n Lekker opwarm na Noddy se show ![]()
![]()
Seker nie sien jou daar nie,…
Seker nie sien jou daar nie, maar liwer hoor jou daar?
Gesie sal seker kan sien?
Hehe, netso, ons hoor jou…
Hehe, netso, ons hoor jou dan later Gottie ![]()





Daarshy! Baie welkom op…
Daarshy! Baie welkom op kampforum Radio Wêreld Wyd!