Goeie more almal.
Julie het aan gebreek. Geniet die rusdag
Goeie môre. 'n Wonderlike…
Goeie môre. 'n Wonderlike dag en week vir almal.
Pad ook oral nat oppad werktoe gewees.
Freakin goeie more!
Goeie more aan al die oumense, vroumense, kinders, freakin honde en katte asook alle mense wat met geeste spot (in die gees van), Whahaha, mag julle `n great week he.
Môre almal. Mooi dag vir…
Môre almal. Mooi dag vir almal.
Het deur die nag hier so n bietjie gereen. ( minder as 1 mm)
Good morning campers …
Good morning campers ![]()
Mag julle 'n awesome dag en week hé! ![]()
More oom Voorrie, so saam…
More oom Voorrie, so saam die Brits en al vanoggend. ![]()
Dit reën alweer!…
Dit reën alweer!
Polokwane is tog nie so ver van Gauteng nie. Hoekom kom reen dit nie hier nie.
En moenie se dit is omdat ons te veel sonde doen hier nie! Gauteng is baie meer evil as Polokwane...
Naby? Julle is vêr! Amper…
Naby? Julle is vêr! Amper tot in Bloemfontein! ![]()
Net die groot sondaers word Polokwane toe geskuif ![]()
Net die groot sondaers word…
Net die groot sondaers word Polokwane toe geskuif
Dan moet ek ook soontoe geskuif word
Oom Dusty is certainly most…
Oom Dusty is certainly most welcome! ![]()
Goeie more almal, geniet…
Goeie more almal, geniet julle dag en week in vrede.
Welkom terug Deon.
Goeie môre almal...heerlike…
Goeie môre almal...heerlike week vir julle.
Gees, het jy 'n goeie en lekker naweek gehad? Jy is baie spraaksaam vanoggend? ![]()
![]()
![]()
Oom Big, ek het `n most…
Oom Big, ek het `n most awesome baie lekker GREAT G naweek gehad! ![]()





Klaar op kantoor met beker…
Klaar op kantoor met beker tee. Is te koud om half een op te staan om koffie te gaan maak
Sien die pad is nat tot hier in Kempton