Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
N1 versus N12 Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -49 seconds ago
Nossob se "hide" Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -40 minutes ago
Neef ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -46 minutes ago
N12 Oktober 2026 saam gesels Geert -50 minutes ago
Ons het in presies dieselfde… Media24 se koerante en… neef Herman -59 minutes ago
N1 vs N12 Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago

Julie 2018 Koffiekroeg

Centurion
Profile picture for user Dusty
Submitted by Dusty on
Forums

Goeie more almal.

Julie het aan gebreek. Geniet die rusdag

Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Mon, 09/07/2018 - 05:58

Dis maandag en so begin n nuwe week lekke week vir almal koffie loop soos stroop vrede

0
Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Mon, 09/07/2018 - 07:07

Goeie more aan al die oumense, vroumense, kinders, freakin honde en katte asook alle mense wat met geeste spot (in die gees van), Whahaha, mag julle `n great week he.

0
Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Mon, 09/07/2018 - 07:29

Dit reën alweer!

Polokwane is tog nie so ver van Gauteng nie. Hoekom kom reen dit nie hier nie.

En moenie se dit is omdat ons te veel sonde doen hier nie! Gauteng is baie meer evil as Polokwane... 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus